Big E
Race Dog
Julle ken daai grappies van......as jy n boot koop, dan lag jy 2 keer, die dag as jy hom koop en die dag wat jy hom verkoop?
Lang storie kort, ek en my vrou en kids het Januarie by Keurbooms gaan kamp en gevolglik besluit dat ons nou ook wil koop.
Terug gekom by die huis, begin ek bietjie rond kyk en rond vra.......gesels toe met n vriend wat n boot het en vra of hy nie belang sal stel om die boot te verkoop.
Hy gee my toe n goeie prys, maar die boot het gestaan vir n ruk en voor ons verder gaan met die deal, wil hy eers alles laat diens en alles goed laat uit check, ons vat toe die boot na n bekende boot plek, hulle gaan deer alles en tel n "knock' op toe hulle die engine start........lang storie kort, die engine is moer toe agv die oliepomp wat begin moeilikheid gee het e agv daarvan het piston #2 droog gehardloop.....kostes om die engine oor te bou sal ver meer wees as om n nuwer 2de handse engine te koop.
Alles nie verlore, die boot self is in n goeie toestand en nou soek ons na n goeie 2de hande 90Hp outboard.
Ek kan egter nie help om sleg te voel vir my vriend en dit bring nuwe betekenins aan aldie "boot grappies"