Is al daai boot grappies regtig waar?

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,899
Reaction score
414
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Big E, we rented a boat on the Keurbooms this last December. Even at a grand a day it still felt reasonable (divided by two families).

Secondly a lot of the river is a no-wake zone so you can’t be vootering around. Personal opinion, unless you intend to waterski, a boat with a 90hp engine is a waste of time. I reckon a duck with a 40/50 hp engine on the back is more than adequate.
Yes! we had serious fun with smal rubber duck with 25hp, steered at motor.

I remember my party trick....with tjommies on boat...
you go flat taps, close throttle (nose digs in) turn fully...
basically the rear gets thrown around the dug in front and you end up facing the opposite way, if you did not manage to throw some people overboard, you gun it again!

magtig, ek sal darm my eie lightie se gat velle af trek as hy dit met my boot sou doen! (wat ek nie het nie)
 
tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,453
Reaction score
338
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Boot en karavaan vakansies is die beste as jou kinders nog jonk is, hulle sal die memories altyd onthou. Ons het dit vir so 10 jaar gedoen, die karavaan ding. Salt rock naweke, Dragons peak April vakansies, Desember Sodwana, cape Vidal. vele avontuurlustige naweke om Richards bay en suidkus. toe hulle uit die skool is karavaan verkoop vir meer as wat ek betaal het. Mis daai dae saam met die kinders......
Presies waar ek nou is. ONs kamp reeds gereeld, gaan vanjaar resies ry los, behalwe die koste vat dit ook baie tyd en kyk om bikes te verkoop en weer 'n Rubberduck te kry. My Pa het 'n groot boot, maar ek wil my kinders leer ski en loop explore ens. En mens leun ook nie iemand anders se boot nie dit =tragedie.

In my jonger dae het ek so vrot 4.5 Gemini gehad, het hom selfs tot by De Mond in die Tankwa gesleep :)

Die regte bote hou hulle waarde. Die verkeerde boot kos jou geld.

Ek koop in Australia vir my 'n diep lekker boot met 'n mooi vars Yamaha 4 stroke. Toe ek na die boot gaan kyk start die Oom hom sommer so droog....toe moes ek omdraai en wegloop.

Ek koop die boot ....eerste trip na die Great Barrier reef oorverhit hy voor ek by die hawe uit is. Die oom betaal dadelik vir nuwe impellors en gaskets. Boot is reg. Volgende trip raak hy weer warm. so gaan dit aan totdat ek motor strip en stukke imppellor in kanale kry. Maak skoon en vat boot uit Great barrier reef toe x 3 keer. Ons verhuis na Brisbane en ek verkoop die boot. Man ry 3500km vanaf Sydney om die boot te kom kry. hulle kry daai boot nie 5 min gery nie dan overheat hy. In Aust het jy geen recourse op tweedehandse goed nie. Die man bel my en noem my 'n skelm....toe betaal ek die Yamaha dealer naaste aan hom R25 000 om die verkoeling stelsel skoon te maak. Steeds was ons herinneringe op die Reef briljant en sal ons dit vir ewig onthou.
 
Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
1,683
Reaction score
76
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS

Jip....dis my grootste worry, as ek eendag weer die boot verkoop en dis is nie reg nie of iets gaan verkeerd en die ou dink ook ek is n skelm......
 
Joined
May 18, 2020
Messages
7,659
Reaction score
1,950
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Boot is Baie nice, koop net die regte ding vir wat jy will doen.
Ons het nog al die JARE bote gehad, ski, en ook Kleiner enetjie vir bass en so aan.
HUGE fun.
O ja, en maak seker daars n Yamaha op sy gat vasgeskroef
 
Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
1,683
Reaction score
76
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
Boot is Baie nice, koop net die regte ding vir wat jy will doen.
Ons het nog al die JARE bote gehad, ski, en ook Kleiner enetjie vir bass en so aan.
HUGE fun.
O ja, en maak seker daars n Yamaha op sy gat vasgeskroef
Ek weet nie veel van boot engines af, maar weet dat Yamaha is tops!!!

Wat van Mercury?

Wat dink julle vd Scimitar 160? Lekker entry level boot dink ek?
 
dieterf

Race Dog
Joined
Apr 29, 2007
Messages
721
Reaction score
85
Location
Cape Town NH
Bike
KTM 990 Adventure
Ek weet nie veel van boot engines af, maar weet dat Yamaha is tops!!!

Wat van Mercury?

Wat dink julle vd Scimitar 160? Lekker entry level boot dink ek?
Scimitar 160 with a 90 Yamaha is a legend.
Just do it.
I was literally born in a water ski boat and now over 50 years later still do it.

This weekend past I entertained my friends daughters varsity graduation class. 10kids at the dam, beer braai boat and ski, what a jol.
PS, if you have rode bikes and dare forbid raced them, boats are cheap as a comparison.
Enjoy
Ek weet nie veel van boot engines af, maar weet dat Yamaha is tops!!!

Wat van Mercury?

Wat dink julle vd Scimitar 160? Lekker entry level boot dink ek?
 
Ama ride ride

Grey Hound
Joined
Mar 23, 2006
Messages
5,916
Reaction score
187
Location
Palmerston North, New Zealand
I went to JHN to buy two quads and came back with a boat. Scimitar with a V4 130HP Yammie. The people in Postmasburg just laughed. A boat in the green Kalahari..wtf. A year later I upgraded to a better bigger one. Infinity 181 with a 125HP Mercury. Never had a days hassle with the motors.

We used to go to Broadwaters on the Vaal near Douglas. I rented a garage from an old lady and stored my boat there. So we could go via the 150km gravel road instead of the 300km detour via Kimberley.

The friends we made through the boat are still fiends with us today. My daughter who is an extrovert usually bought kids over to our campsite with their dads or mom in tow as I had a rule. No kids on the bout without mamma or pappa giving permission. Free beers and petrol were no issue. The northern Cape people is cool.

Its some of the best memories we made as a family.

The best boating is on the Vanderkloof Dam. Absolute amazing place. Remote beaches for picnics galore.

You wont be sorry. Just buy right and use it.
 
Attachments

  • FB_IMG_1674679741516.jpg
    FB_IMG_1674679741516.jpg
    48 KB · Views: 0
  • FB_IMG_1674679745720.jpg
    FB_IMG_1674679745720.jpg
    52.3 KB · Views: 0
  • FB_IMG_1674679771576.jpg
    FB_IMG_1674679771576.jpg
    65.5 KB · Views: 0
  • FB_IMG_1674679799086.jpg
    FB_IMG_1674679799086.jpg
    42 KB · Views: 0

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,032
Reaction score
826
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Briend hier in PE het nou v hom twee outboards gekoop v sy diepsee boot.
R400k v net die twee engines betaal.
Mens verwag dit seker as die boot wat hy laat bou het R1.3m kos.

Niks fancy nie, net n MNR van n diepsee visvang boot.
 
Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
1,683
Reaction score
76
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
Thanks almal, dis goeie input en dit se ook vir my dat ek nie so mal is soos wat ek gedink het nie.

Nou kort ek nog advies..........so ek kan nou n 1998 Scimitar 160 Legend en trailer in n goeie toestand kry , wat sal beskou word as n goeie prys sonder die engine?

Dan die engines, wat spandeer ek op n engine sodat ek darem my geld terug kry die dag as ek hom verkoop.

Kyk bv. na die 3x opsies........R30-35k vir n 90 HP Mercury/Yammmie .......

of R60k vir n 115hp yamaha met 325ure of is die te groot vd Scimitar?

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,420
Reaction score
119
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Boot en karavaan vakansies is die beste as jou kinders nog jonk is, hulle sal die memories altyd onthou. Ons het dit vir so 10 jaar gedoen, die karavaan ding. Salt rock naweke, Dragons peak April vakansies, Desember Sodwana, cape Vidal. vele avontuurlustige naweke om Richards bay en suidkus. toe hulle uit die skool is karavaan verkoop vir meer as wat ek betaal het. Mis daai dae saam met die kinders......
En dis goeie memories vir jou ook...
 
dieterf

Race Dog
Joined
Apr 29, 2007
Messages
721
Reaction score
85
Location
Cape Town NH
Bike
KTM 990 Adventure
Thanks almal, dis goeie input en dit se ook vir my dat ek nie so mal is soos wat ek gedink het nie.

Nou kort ek nog advies..........so ek kan nou n 1998 Scimitar 160 Legend en trailer in n goeie toestand kry , wat sal beskou word as n goeie prys sonder die engine?

Dan die engines, wat spandeer ek op n engine sodat ek darem my geld terug kry die dag as ek hom verkoop.

Kyk bv. na die 3x opsies........R30-35k vir n 90 HP Mercury/Yammmie .......

of R60k vir n 115hp yamaha met 325ure of is die te groot vd Scimitar?

A 160 scimitar peaks at 90hp to the best of my knowledge.
Boat with licensed trailer about R12 to R15k
Look for a clean non commercial 90Yammie with trim and tilt.
You'll have years of trouble free fun and should be ok at sell time.
 
Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
1,683
Reaction score
76
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
A 160 scimitar peaks at 90hp to the best of my knowledge.
Boat with licensed trailer about R12 to R15k
Look for a clean non commercial 90Yammie with trim and tilt.
You'll have years of trouble free fun and should be ok at sell time.
Thats nothing for the boat/trailer!?!?! It almost sound crazy!! So the haul does not carry much value?
 
Gypsybaron

Race Dog
Joined
Sep 15, 2009
Messages
3,007
Reaction score
63
Location
Hartbeespoort
Bike
BMW (all models)
I work as maintenance manager at a very small "boating estate" in Hartbeespoort
We have 15 boats here, 6 with V8 inboards, 1 V6 inboard, 1 200 Yamaha outboard, 1 130 Yamaha outboard, 1 85 Evinrude, the rest are all 115 or 125 Mercury/Mariner outboards.
The only ones giving trouble are one of the V8's (it only gets used once a year, so it breaks while standing), the 200 Yamaha, for the same reasons, and the Evinrude, which is about 40 years old. Our oldest motor is a Mercury from somewhere in the 1970's, and still going strong

Mercury's and Yamaha's are the way to go, both of the Scimitars, and the Mallards Breeze we have here, run 125 Merc's and pull ski's and tubes like there is no tomorrow
 
Snafu

Grey Hound
Joined
Jun 3, 2008
Messages
9,062
Reaction score
27
Location
Brackenfell
Bike
Honda XR125L
Ek weet nie veel van boot engines af, maar weet dat Yamaha is tops!!!

Wat van Mercury?

Wat dink julle vd Scimitar 160? Lekker entry level boot dink ek?
Ek het vir jare 'n 50 Mercury op 'n 3.8 semi-rigid gebruik. Nooit n probleem gehad nie.

My laaste boot het n 115 Johnson gehad en was netso betroubaar.

Ongelukkig weet jy nie altyd hoe goed die motor na gekyk is nie, maar ek waarborg jou, indien jy kyk na hulle, sal enige een die job doen
 
Joined
May 18, 2020
Messages
7,659
Reaction score
1,950
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Thanks almal, dis goeie input en dit se ook vir my dat ek nie so mal is soos wat ek gedink het nie.

Nou kort ek nog advies..........so ek kan nou n 1998 Scimitar 160 Legend en trailer in n goeie toestand kry , wat sal beskou word as n goeie prys sonder die engine?

Dan die engines, wat spandeer ek op n engine sodat ek darem my geld terug kry die dag as ek hom verkoop.

Kyk bv. na die 3x opsies........R30-35k vir n 90 HP Mercury/Yammmie .......

of R60k vir n 115hp yamaha met 325ure of is die te groot vd Scimitar?

Nee ek sal die hull/trailer ding alleen los.
Daai hull moet Buoyancy en geldige COF ook anyway he.
Buoyancy en COF alleen gaan jou maklik so R8000++ kos, en om enjin te install nog so R 7000 minimum, so jy kyk klaar na hidden Cost van (minimum) R 15000.
Koop eerder 'n "unit", BAIE (X 1000) beter, jy kan die ding gaan toets, en kyk of hy vir jou werk.
Wat wil jy met die boot doen, of wat wil die family doen - ski? tube?fish?rond cruise?

Oppas vir TE klein gaan MAAR hoe kleiner hoe beter ook, as dit die job kan doen wat jy wil.
16/17 voet bote sleep maklik, launch maklik, retrieve maklik, het kleiner outboard nodig en is all over net meer user friendly.

Maar ja, eerstens, dink mooi wat jy met die boot wil doen, nou EN oor paar jaar (as die kids groter is, of uit die huis uit, etc etc)

Die Grys Yamahas is moer goeie outboards........die "Enduro" Series. Kyk na die 115 V4. Bullet proof - okes op die diepsee het daai enjins al tot meer as 8000 ure gedruk voor hy overhaul kort.
Om dit in konteks te sit.........as jy BAIE op dam elke Jaar ry, en 100 ure per jaar die enjin gebruik, gaan daai enjin jou 80 Jaar hou. Ja - Tagtig Jaar.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
7,659
Reaction score
1,950
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
O ja, as jy boot koop - weereens - die Buoyancy Certificate, Valid COF en Licenced Trailer is Non Negotiables.

Skuus wil nie slim klink nie, ek is nie
 
Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
1,683
Reaction score
76
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
O ja, as jy boot koop - weereens - die Buoyancy Certificate, Valid COF en Licenced Trailer is Non Negotiables.

Skuus wil nie slim klink nie, ek is nie
Thanks......die hartseer ding is dat daai haul het alles .......Buoyancy Certificate, trailer liksens is up to date etc. etc.......as dit nie was vir die powerhead wat in-gee het, het ons die nweek op die rivier ge-cruise.

Soos ek se, dis n goeie tjom van my, so hy wil my nie indoen en ek wil hom nie indoen.

PS. enige info is goeie info en ek het nou al van dat ek die thread gepost het BAAAAAAAAAAAAAIE goeie info gekry :)
 
Joined
May 18, 2020
Messages
7,659
Reaction score
1,950
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Thanks......die hartseer ding is dat daai haul het alles .......Buoyancy Certificate, trailer liksens is up to date etc. etc.......as dit nie was vir die powerhead wat in-gee het, het ons die nweek op die rivier ge-cruise.

Soos ek se, dis n goeie tjom van my, so hy wil my nie indoen en ek wil hom nie indoen.

PS. enige info is goeie info en ek het nou al van dat ek die thread gepost het BAAAAAAAAAAAAAIE goeie info gekry :)
Maar dan kan jy kyk daarna.
Onthou maar net die installation kos paar Rand, steering etc etc (weet nie of hy nou steerinh het en watse steering dit is nie).
En ja, used outboard wat jy koop sonder om te toets IS maar issue - dink ek.
Dink maar net om 'n complete Unit te koop is makliker/beter/veiliger, en Geld gewys maar (meestal) BAAAIE dieselfde.
Wereens - dink wat jy met die boot wil doen, en besluit dan wat gaan jou "suit".
'n 90 wat teen max werk op die Hull se "specs" gaan swaarder wees as n 115 wat 3/4 throttle werk - AS die 115 natuurlik binne die Specs (gewoonlik engine weight) van die hull val.
Sorry klink soos Papegaai - EERSTE ding, besluit wat jy NOU wil doen met boot, en oor so 5 jaar ook.
Jyt dalk kids wat wil leer ski, en later wil slalom, etc etc
 
Oubones

Race Dog
Joined
Apr 3, 2015
Messages
4,256
Reaction score
310
Location
Kzn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ooit n pel gehad wat my nooi om te kom waterski - hy het alles en daar sal klomp mense wees.
Rock up by die dam met n 25L container met petrol, en toe ek die ding langs hom neersit verskoon ek myself dat ek nie 2stroke olie gebring het nie omrede ek nie weet wat hy gebruik nie.
Hy is verbaas en lag, en toe hoor ek ek's die enigste een wat petrol gebring het.

Wees gewaarsku as jy mense nooi om te kom, behalwe natuurlik as sy wragtig pragtig is! 😋
Selfde gehad! Snaaks dat mense bring en braai, maar verwag van die booteienaar om hulle onkostes te dra!
Seil is beter, passasier kan by die klub na die tyd betaal vir ete!
 
Top