Is die groot 900+ ADV. fietse se dae getel ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,070
Reaction score
261
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek kyk sommer bietjie rondom my en sien dat die manne al ligter koop . Een faktor kan die ekonomie wees , ja ons kan nie meer n R250 000 se fiets bekostig , wel meeste van ons . Ander faktor is dat ryers dalk gesien het dat hulle soveel meer paaie kan verken op n ligter fiets , as wat hulle sou op hulle groot cc fietse . Het dit dalk n status simbool geraak om die grootste en vinnigste ADV. te kan ry ? En dan die kleertjies ook , seker nog R30 000 skille .

Ek het paar maande gelede Masehare se XR 400 oorgekoop . Wat n plesier , ek ry waar ek wil , veral 2 spoor . My GSA staan al vir 3 maande op die charger , nog nie weer met hom gery . Ek dink eks nou klaar met lang " Gravel Highways "
 
Top