Ek dink nie dis haar kit warmee sy die seisoen gaan ry nie... haar sponsors sal haar seker met die beste kit, uit kit...I like the boots she's using this trip. They look comfy and nice to wear every day.
The rope around the toolbag on front mudguard might not be the best idea.
Mag dalk haar boots wees wat sy op haar Honda CB500x gebruik het...
En daai tou is seker net n tydelike opsie