Julle Jong Pappas - SPAAR, Boetie!!!

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

qve

Joined
Mar 5, 2019
Messages
4
Reaction score
3
Bike
Triumph 800 XC
Sekere mense is in elkgeval nie aangelê vir universiteit ...
My oorlede Pa het afgetree as die DG van Tegniese Onderwys en hy het altyd gese dat mense (veral Afrikaners) se beheptheid met varsity, is totaal misplaas en dat enige land beter af sal wees as die meerderheid skoolverlaters eerder tegnies gaan swot of ambagte voltooi.

Dis die siening van 'n man wie self 2 M-grade voltooi het nadat hy aanvanklik as 'n diesel mechanic ge-kwalifiseer het nadat hy as 'n 17-jarige besluit het skool is nie vir hom nie.

Ek het stem saam met die siening dat net 5% van ons skoolverlaters rerig gebou is vir varsity en dat ons eerder moet fokus om ons ambagsmanne en tegniese ouens te ontwikkel - met 'n ekstra dosis van enterpeneurskap.
 

Buff

Grey Hound
Joined
Aug 14, 2008
Messages
7,517
Reaction score
35
Location
Western Cape
Bike
KTM 690 Adventure
Kaboef, your post really has got me thinking. I've got 2 girls, both bright with good marks. The older one is 18 and writing matric this year and the younger one is 12 in grade 7 (head girl nogals). The 18 year old has no idea what she wants to do next year and wants to do a gap year, hoping it'll help her get an idea of which direction to take, which I'm not happy about. The younger one has known since she climbed out her cot that she wants to study medicine and is totally driven towards working for it. The two girls are like polar opposites.

Now I'm bumping heads with the 18yr old, saying that she should just go study, even if it's a BA and she can decide after her 1st year which direction to take. At least she's in the system and gets to experience varsity life. I'm of the opinion that no matter what you study, it's never a total waste, even if you don't go in that direction. It'll broaden your general knowledge and give you an appreciation for that field anyway.
But my view is clouded because I never finished my BSc and I'm stuck in a corporate job that will not advance me due to the fact that I don't have that piece of paper, even though I'm performing all the outputs.
I've settled on the gap year because she has her Mothers support but I'm not a happy camper... but maybe you're right, maybe I should chill and let her find her own direction, preferably away from corporate in SA because we all know what that direction is taking in this country.
 

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,182
Reaction score
83
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Ek is nie meer so seker oor universiteit nie...

Laat ek bietjie rank:

Ek kom in aanraking met redelik baie mense wat hul eie besighede het. Bitter min van hulle het universiteitsgrade. Uit die rykste mense wat ek ken, het bitter min grade. Maar almal het hul eie besigheid.
Die gegradueerdes se besighede is meestal gladnie in die rigting waarin hulle geswot het nie.

Dit laat my baie dink aan die sin van n universiteitsopvoeding. Ek verstaan heeltemal die waarde daarvan. Ek het self n professionele kwalifikasie en n M graad, en dit het my toegelaat om n goeie salaris op jong ouderdom te verdien. Maar dit het my ook vasgevang sodat ek nooit my eie besigheid kon begin nie. Dus het ek baie jare verloor weens die feit dat my graad dit so maklik gemaak het om werk te kry. Eers op 40 kon ek wegbreek en my eie ding doen. 5 jaar later, en al waaroor ek spyt is, is dat ek soveel tyd gemors het voor dit.

Now just hold that thought for a moment...

Tweede ding: In SA gaan ons blanke mans al hoe meer sukkel om aangestel te word en bevorder te word. So die beste antwoord is jou eie besigheid. En die beste manier om jou eie besigheid te begin is om n ambag te doen, of iets prakties. Dan werk jy 3-4 jaar vir n baas, en dan kry jy n partner met bietjie cash en maak n shop oop.
Jy is jonk, jy kan regkom met min geld, en dit gee jou ruimte om te leer en te faal en weer op te staan en volgende keer slimmer te wees.

'n Graad (ek praat hier van professionele grade) gee jou op n jong ouderdom n groot salaris en dan is jy vasgevang want jy kan nie die sekerheid van 'n salaris opgee en risiko neem nie.

En op 45 word jy ge-retrench, soos met 2 van my vriende onlangs gebeur het, na 20 jaar in dieselfde maatskappy.

Ons sal altyd die dokters, prokureurs en rekenmeesters nodig he. Maar ek dink vir n currently disadvantaged individual is n eie besigheid die veiligste opsie.

Anyway, laat ek werk. My baas like dit nie as ek voor 7pm saans uitklok nie.
Kaboef ek staan presies aan die anderkant van die munt.
Ek het geswot en dadelik begin werk vir my Pa. Ongelukkig het Natuurbewaring en Transport en logistiek niks met mekaar te doen nie.

Na my jaar in Aus waar ek "groot salaris verdien het en nie risiko gedra het nie dink ek weer proffesionele opleiding is beter as besigheid eienaar.

Veral in die buiteland. NA covid, brandstof pryse en unies dink ek om jou eie besigheid te besit en self harming is dieselfde ding!!!

My kinders doen goed op skool, weet nie waar dit vandaan kom nie. Hulle werk hard en doen naweke huiswerk. My koffer het nooit die skool of koshuis verlaat nie!!!

Party ouers wat swak sport gedoen het druk mos hulle kinders om goed te doen ens. Ek is nou daardie ou wat gat gehang het op skool en varsity en altyd met akademie en net 50% gekry het oor my Pa my sou sê kom net deur.

My kinders moet B. Rek swot en vir ander mense kan werk as dit moet. Oja en 9-5 kan werk en naweke af kan wees!!!

@Tampan my Pa het dieselfde reël met ons gehad. As jy iets dop moet jy betaal. My Ma is gelukkig baie gelowig en het deur alles gebid!!!
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
B.Rek?

Jy haat jou kinders... 😆

Ek dink soos met enige iets in die lewe, gaan dit oor aanleg en doelgerigtheid.
Ek het B.Rek geswot. Dis n goeie rigting, met uitstekende loopbaan-geleenthede, mits dit jou persoonlikheid pas.


Entrepreneurskap is ook nie vir almal nie. Jy kry mense wat dit verkies om vir n baas te werk, 8-5, en dit is reg.
Dan kry jy die mense wie se gatte jeuk en heeltyd geleenthede sien en nie skrik vir risiko nie. Hulle is die entrepreneurs. Baie stres, maar ongelooflik baie bevrediging as dit werk.

Daar is nie n reg en verkeerd nie. Dit belangrike ding is om jou kind se kop te probeer verstaan.

En moet NOOIT OOIT jou kind forseer op iets te gaan swot waarin hy nie belangstel nie. Jy mors jou geld en sy tyd.
 

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
36,370
Reaction score
398
Location
Port Elizabeth
Bike
Yamaha XT600
O ja, skoon vergeet
Klein Bea (my jongste girl) gaan OOK swot, in 2024.
4 Kinners.
My sommer vroeg vroeg in my lewe BINNE in 'n Kombi in gespyker.:oops::cautious:o_O
Op 'n stadium het ons 4 kids gehad, met nog nie een in die Skool nie.:ROFLMAO:

Kon jy nie na die eerste een agterkom wat gebeur as jy spyker nie ?
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,670
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Mamma wou 6 gehad het G.

Ek 2.

BESTE wat ek kon negotiate was "Split the Difference".
Vriend van my sê hyt geweet sy vrou is met n lang plan besig toe sy n kombi koop. Die jaar daarna kry hy die nuus dat die 3de eenetjie waaroor sy so genag het is toe n dubbeldoor, nou sit hy met 4 kinders en n vol kombi!!!😳
 

Fuzzy Muzzy

Bachelor Dog
Global Moderator
Joined
Oct 19, 2008
Messages
11,219
Reaction score
366
Location
Bothasig , Cape Town
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Kaboef, your post really has got me thinking. I've got 2 girls, both bright with good marks. The older one is 18 and writing matric this year and the younger one is 12 in grade 7 (head girl nogals). The 18 year old has no idea what she wants to do next year and wants to do a gap year, hoping it'll help her get an idea of which direction to take, which I'm not happy about. The younger one has known since she climbed out her cot that she wants to study medicine and is totally driven towards working for it. The two girls are like polar opposites.

Now I'm bumping heads with the 18yr old, saying that she should just go study, even if it's a BA and she can decide after her 1st year which direction to take. At least she's in the system and gets to experience varsity life. I'm of the opinion that no matter what you study, it's never a total waste, even if you don't go in that direction. It'll broaden your general knowledge and give you an appreciation for that field anyway.
But my view is clouded because I never finished my BSc and I'm stuck in a corporate job that will not advance me due to the fact that I don't have that piece of paper, even though I'm performing all the outputs.
I've settled on the gap year because she has her Mothers support but I'm not a happy camper... but maybe you're right, maybe I should chill and let her find her own direction, preferably away from corporate in SA because we all know what that direction is taking in this country.

I know life is never a one glove fits all rodeo but if your eldest wants a gap year think about the benefits. Troy came out of school wanting to study literature and performing arts.. I sent him packing to sail around the Caribbean for a year .. he grew up fast as I didn't support him, he had to earn and make his own way.. ok, in the end he did 1 gap year and one year of studying courses online because universities were closing due to covid which hit hard at the time. He came out of it obsessed with Psychology and still crazy about literature, but he just tweaked it..

Your kid is super bright with straight A's , my kid half failed school and didnt socialize much so it is a very different scenario but the way I see it is that because he took the time to research and figure out what he wants to do his marks went from 40% in school to 75% in 2nd year varsity, half because he is doing something he loves and half because the 2 years between school and varsity he got plenty life experience. The maturity changed how he thinks and studies.

I can see a big difference between my son who took 2 years to get to varsity and the kids coming into varsity straight from school
 

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,182
Reaction score
83
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Baie goeie post.

Die "Rich Dad/Poor Dad" beginsel.

Toe ek begin studeer het, het 'n graad jou soort van 'n werk gewaarborg met redelike oraait begin salaris, maar soos genoem in jou post, ook dadelik vasgevang in huisskuld, karskuld, ens.

Het erens gehoor dat meer as 60% van New York Taxi drivers het grade, maar kry nie werk in hul kwalifikasies nie. Die wereld het te veel gegradueerdes.

In Australie met minimum lone en 'n baie hoer vraag as aanbod sal iemand in 'n goeie trade (bv 'n sparkie) altyd werk he en kanse is goed dat hy oor sy leeftyd meer gaan verdien as 'n elektriese ingenieur wat 'n salaris verdien. Hy begin ook baie vroeer in se lewe geld verdien en die geleentheid om 'n eie besigheid te begin is baie makliker.
JA Aus is hardewerk en hr/rate die wenner
B.Rek?

Jy haat jou kinders... 😆

Ek dink soos met enige iets in die lewe, gaan dit oor aanleg en doelgerigtheid.
Ek het B.Rek geswot. Dis n goeie rigting, met uitstekende loopbaan-geleenthede, mits dit jou persoonlikheid pas.


Entrepreneurskap is ook nie vir almal nie. Jy kry mense wat dit verkies om vir n baas te werk, 8-5, en dit is reg.
Dan kry jy die mense wie se gatte jeuk en heeltyd geleenthede sien en nie skrik vir risiko nie. Hulle is die entrepreneurs. Baie stres, maar ongelooflik baie bevrediging as dit werk.

Daar is nie n reg en verkeerd nie. Dit belangrike ding is om jou kind se kop te probeer verstaan.

En moet NOOIT OOIT jou kind forseer op iets te gaan swot waarin hy nie belangstel nie. Jy mors jou geld en sy tyd.
Nee vrek ek ken niks anders as risiko en 24/7 nie!!!

Moet noem ek het 2 weke by ons baksteen fabriek gewerk wat Maan tot Vrydag 7-5 is en naweke word die hekke gesluit. Ek wou dood. Heeldag dieselfde ding.

Oor B.Rek voel ek jy kan enige iets gaan doen, maar jy sal die boeke verstaan en kan lees. Ek skud net my kop so stadig as ons boekhouer met my praat. Die ligte is aan maar niemand is tuis nie.
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
2,786
Reaction score
382
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
My eerlike opinie. Maak nie saak watse rigting iemand wil gaan nie.... DIE GROOTSTE probleem in skole is 'n vak wat Rekeningkunde en Bedryfs as een kan aanbied. Amper soos Wisk Geletterdheid.
Elke kind op skool moet dit vat om te leer oor wat in besigheid aan gaan.

Te veel kids in Tegniese skole begin besighede maar het GEEN kennis van besigheid of Boeke nie. Dan raak dit moeilik vir hom/haar.
 

thabogrobler

Race Dog
Joined
Feb 16, 2013
Messages
909
Reaction score
30
Location
Garsfontein, Pretoria
Bike
Honda XR200
Oktober 1993 is my Pa gesekwistreer. Januarie 1994 het hy 3 dogters op Kovsies gehad en 2 bulle nog op skool. Om dit saggies te stel, dit was moer uitdagend!

2 van my 3 susters het 2 kwalifikasies elk. Ek het 'n ambag en 'n profesionele kwalifikasie - ek het my 3 jaar kursus in 'n rustige 21 jaar afgehandel.
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Jy hoef nie rekeningkundige te verstaan om n besigheid te begin nie.

Jy moet net kan plus en minus.

En jy hoef ook nie n unieke besigheidsidee te he nie. Dis die grootste klomp snert wat iemand jou kan vertel.
As net unieke besighede bestaan het, was daar 1 haarkapper, 1 hardewarewinkel, 1 kafee, 1 prokureur, 1 Ford dealer (wat eintlik 1 te veel is), ensovoorts.

Jy kan reg langs n kafee nog n kafee oopmaak. As jou kafee beter is, sal hy werk.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,670
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Jy kan reg langs n kafee nog n kafee oopmaak. As jou kafee beter is, sal hy werk.

Hier plaaslik is daar twee Spaza shops langs mekaar, een verkoop drugs ander een nie. Raai watter een se drumpel is blink getrap?
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Chris, hoe weet jy hulle verkoop drugs?

:unsure: 😁
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,670
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Chris, hoe weet jy hulle verkoop drugs?

:unsure: 😁
Almal weet dit en my werker wou altyd kamma daar n koeldrankie gaan koop as ons daar verby ry. Twee ure later loop hy en hoog trap soos n skouperd!!! :mad:
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Kon jy nie na die eerste een agterkom wat gebeur as jy spyker nie ?
Wat ek WEL kon agterkom, is daai storie van "Bokkie gaan stort eers lekker" skop in na 4 kids.
Niks meer ge inniebakkiesommeropdiebenchseatspyker dinge nie.
Maar ja, ons gaan nou Off Topic
 
Top