Julle Jong Pappas - SPAAR, Boetie!!!

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

chicco

Grey Hound
Joined
Oct 23, 2007
Messages
6,417
Reaction score
98
Location
World Citizen
Bike
KTM 990 Adventure
Working for yourself and working for a corporate, both have pros and cons. I enjoy working for a corporate, 7-4, weekends for myself and if I need to take a break 25 calendar days paid leave. If I'm sick, no worries. On the other hand, if you work for yourself you must be very successful to have these same privileges. You will never become a millionaire working for a corporate, but for me the stress of working for yourself will be to much.
 
m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,392
Reaction score
110
Location
Kathu (NC)

agreed.

To the extend that the Covid lockdown was a good time for me. Low stress and good family time.
 
Kelevra

Race Dog
Joined
Jun 13, 2012
Messages
1,429
Reaction score
16
Location
Potchefstroom
Bike
KTM 990 Adventure
A degree is not a promise of a job its a ticket to an opportunity..

Party ouers stuur hulle kinders varsity toe omdat hulle meer stront aanjaag by die huis.

Eendag as ek groot is wil ek 'n chopperpilot wees...
 
Exploratio

Race Dog
Joined
Nov 5, 2012
Messages
1,100
Reaction score
108
Location
Klerksdorp
Bike
Honda XR650L
My oorlede Pa het afgetree as die DG van Tegniese Onderwys en hy het altyd gese dat mense (veral Afrikaners) se beheptheid met varsity, is totaal misplaas en dat enige land beter af sal wees as die meerderheid skoolverlaters eerder tegnies gaan swot of ambagte voltooi.

Dis die siening van 'n man wie self 2 M-grade voltooi het nadat hy aanvanklik as 'n diesel mechanic ge-kwalifiseer het nadat hy as 'n 17-jarige besluit het skool is nie vir hom nie.

Ek het stem saam met die siening dat net 5% van ons skoolverlaters rerig gebou is vir varsity en dat ons eerder moet fokus om ons ambagsmanne en tegniese ouens te ontwikkel - met 'n ekstra dosis van enterpeneurskap.
Jou pa was 'n wyse man.
Baie lank al is en word neergekyk op wat bekend staan as "blue collar workers" - tradesmen , die ouens met die olie onder hulle naels en eelte op hulle hande. Ek self is spyt ek het nooit die blootstelling gehad aan die "trades" nie en het maar 'n akademiese rigting ingeslaan. Vandag is pas en draai my grootste belangstelling.
Verskoon maar as die dalk af klink. Ons opposisie span verwerf grade en akademiese kwalifikasies (weet nie hoe nie)soos ons span, maar ons span kom nie in die arbeidsmark in nie. BBEEE en AA ens. Which is fine.
Ambagsmanne nie so vinnig nie. Jy mag dalk nie skatryk word nie, maar jy sal altyd eet. Ons almal met ons motorfietse ken die vraag: wie buiten die agente, is 'n goeie BMW of Yamaha of wat ook al, mechanic. My een vriend se dogter het laasjaar matriek geskryf. Tydens haar vakansies het ek elke keer 'n eenvoudige enjin, Golf, 5K, 4Y ens vir haar gegee om "oor te doen". Sodat sy kon leer. Sy is nou met haar ambag besig. Diesel mechs is 'n hoogsbetaalde proffesie. Die naweek ook 'n dogter ontmoet wat besig is met haar pas en draai ambag.
Maar toegegee, dit is nie vir almal nie.
 
tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,130
Reaction score
39
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
My Pa en oorlede broer was is/was Diesel mechanics ek weet genoeg om meeste foute te diagnoseer en besluite te neem.My 28kva generator vir my kantoor het vanoggend gegroet en ek het sopas 'n ander een in sy plek gedrop. My naels is vuil onder en my hande vol vuil barste.....julle wil my vertel ek het dit eintlik gemaak???? Nee vrek manne.

Working for yourself and working for a corporate, both have pros and cons. I enjoy working for a corporate, 7-4, weekends for myself and if I need to take a break 25 calendar days paid leave. If I'm sick, no worries. On the other hand, if you work for yourself you must be very successful to have these same privileges. You will never become a millionaire working for a corporate, but for me the stress of working for yourself will be to much.
I agree!!!

I worked for a big family business for 11 months. 30 daqys leave a year, company Hilux and fuel. As die trok breek laat weet ek die baas. When I resigned I was offered a raise. Loved the job and the company, however when I was of they took my phone and I had zero worries for a weekend.

But we are off topic.

I see very few business owners retiring at 60-65, most work till death or work to death. My Dad is 68 this year he still runs 3.5 companies. Retiring is not always easy if you have a son that have a addiction to bikes and travel....oh wait that is me.

My kinders moet hard leer dat hulle eendag vir my kan sorg. Hopenlik kry hulle beurse :), anders is ek gesnooker.

Ek het 'n pel wat vir sy eie ouers en skoonma sorg....my kinders moet notas vat..
 
dieterf

Race Dog
Joined
Apr 29, 2007
Messages
657
Reaction score
33
Location
Cape Town NH
Bike
KTM 990 Adventure
My darling daughter starts university in 3 weeks time.
Fees plus accommodation in Barcelona is 2800 Euro a month!

I love her beyond words , but vok I wish she had found another choice 😭
 
Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
My darling daughter starts university in 3 weeks time.
Fees plus accommodation in Barcelona is 2800 Euro a month!

I love her beyond words , but vok I wish she had found another choice 😭
Why Spain and what does she study?
 
dieterf

Race Dog
Joined
Apr 29, 2007
Messages
657
Reaction score
33
Location
Cape Town NH
Bike
KTM 990 Adventure
Why Spain and what does she study?
It's a looooooooong story, but simply put the course she desperately wants to do (medical management) is only USA based, she got a 70% scholarship from a ivy league university but the proviso was she goes to the China campus (she's also a Protea sportswoman) but China is still locked down so they moved the course to Barcelona but with increased overheads, obviously for our account.
 
wobbler

Race Dog
Joined
Jun 21, 2015
Messages
740
Reaction score
15
Location
Cape Town/Mozambique
Bike
KTM 990 Adventure
My eldest daughter has already told us she is going to study medecine and it will be at least 7 years to start. " Can I stay at home for that long".
Of course mom said, while dad quietly sat in the corner nursing his beer and tightening his sphincter.
 
BV

Pack Dog
Joined
Jan 13, 2011
Messages
359
Reaction score
1
Location
Vyeboom
Bike
KTM 950 Adventure
My son are doing CPUT at the moment. Mechanical engineer. I am looking at around R15k a month.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
4,605
Reaction score
594
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
My son are doing CPUT at the moment. Mechanical engineer. I am looking at around R15k a month.
Ja as jou kind moet "weg" swot, kan jy werk op so R20000 / maand.
Verblyf, brandstof, kos, sakgeld, boeke en tuition fees.
Dalk so klein bietjie minder......maar nie regtig nie.
Dis met die veronderstelling day sy/haar kar betaal is....mens kan ook nie vir hulle n ou fucked up student car gee nie, daai dae is verby.
Verblyf.........6000
B/stof..........2000
Sakgeld........4000
Kos................3000
Tuition...........6000
(So 70000 deel deur 12)
......eks al klaar oor 2000.
Medies, boeke, wifi, Eskom, selfoon, etc moet nog bykom.
Brandstof is uitgewerk op so 30 km/dag, dis so 2,5 liter, maw so R60/dag......dis MINIMUM.
Kos teen R 100/dag.....ook amper below minimum.
I'm not trying to scare anyone here, or paint this "bleak picture" Guys.....
 
Bike_Buddies

Race Dog
Joined
Jul 7, 2010
Messages
4,344
Reaction score
80
Location
Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het 3x Huis-diere ...

Sus het BCom Regte geswot en graad geslaan in 2019 ...

Daarna het sy vir 1-jaar Aupair in Belgium en in 2021 terug gekeer SA toe ..

Sy het die jaar weer begin swot en is 1ste Jaar B-Nurs ...

Lang-Hans gaan volgende jaar BSc swot by TUKS, so daar is darem net die klas gelde wat ektra is want hy sal inbly en als gaan net aan soos nou (Petrol, kos , Medies ens ens)..

Trill-Willem is volgende jaar in Gr-12 en wil Soltech toe daarna ...
 
Julle manne met "live in" Pensioentrekkers is lucky.
Verblyf/Kos/Fuel is MOER duur.
Minimum so 12000/maand....en dan praat ek van geen karskuld nie.
 
Snafu

Grey Hound
Joined
Jun 3, 2008
Messages
9,022
Reaction score
4
Location
Brackenfell
Bike
Honda XR125L
My Pa en oorlede broer was is/was Diesel mechanics ek weet genoeg om meeste foute te diagnoseer en besluite te neem.My 28kva generator vir my kantoor het vanoggend gegroet en ek het sopas 'n ander een in sy plek gedrop. My naels is vuil onder en my hande vol vuil barste.....julle wil my vertel ek het dit eintlik gemaak???? Nee vrek manne.

I agree!!!

I worked for a big family business for 11 months. 30 daqys leave a year, company Hilux and fuel. As die trok breek laat weet ek die baas. When I resigned I was offered a raise. Loved the job and the company, however when I was of they took my phone and I had zero worries for a weekend.

But we are off topic.

I see very few business owners retiring at 60-65, most work till death or work to death. My Dad is 68 this year he still runs 3.5 companies. Retiring is not always easy if you have a son that have a addiction to bikes and travel....oh wait that is me.

My kinders moet hard leer dat hulle eendag vir my kan sorg. Hopenlik kry hulle beurse :), anders is ek gesnooker.

Ek het 'n pel wat vir sy eie ouers en skoonma sorg....my kinders moet notas vat..
Jou antwoord is in die eerste sin. Jou 28kva generator het opgepak en jy het sopas 'n ander in sy plek gesit. Hoeveel ander besighede kan dit doen?

Jy is in logisitiek, jy word gedryf deur [email protected] uit te sorteer, want dit is lekker. My grootste vrees is, wat ek gaan doen by aftrede en ek het nie meer [email protected] om uit te sorteer nie :)
 
Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,422
Reaction score
226
Bike
KTM 950 Adventure S
Ossie, jy kan my kak kom uitsorteer. Ek het genoeg vir twee mense.
 
Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Trill-Willem

Soos dit vir my lyk kan daai knaap sy eie studies en als betaal met so n naam as hy sy lyf gebruik!!!:LOL:;)
 
Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Jou antwoord is in die eerste sin. Jou 28kva generator het opgepak en jy het sopas 'n ander in sy plek gesit. Hoeveel ander besighede kan dit doen?

Jy is in logisitiek, jy word gedryf deur [email protected] uit te sorteer, want dit is lekker. My grootste vrees is, wat ek gaan doen by aftrede en ek het nie meer [email protected] om uit te sorteer nie :)
Ossie dis wanneer jy beginne [email protected] soek en veroorsaak. Dis hoekom Tau se pa nog 3.5 besighede het en bedryf hy kan nie ophou en stilsit nie. Sommige manne kan net nie.
 
Top