Julle Jong Pappas - SPAAR, Boetie!!!

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
Mar 3, 2017
Messages
183
Reaction score
187
Bike
BMW R1200GS
IMG-20220718-WA0005.jpg
Wat n tragiese verhaal

Begin met n balsak en eindig in n platsak!!

Ek dan kom jou laaitie van oorsee kuier met sy meisie en vreet nog n great bike se geld in twee weke op.

Maar, hel, dit is lekker om hom hier te hê!

Om saam met hom te kan toer is n voorreg, soos hy dit stel, die bike trips is baie lekker, want ons is heeldag in mekaar se geselskap, maar ons hoef nie met mekaar te praat nie!

En niemand tel n 1200 GS so maklik op soos n sterk jong klong nie!

So ek stem saam, kinders is veel meer as n uiters luukse, baie duur, stokperdjie, en ek ruil my laaitie vir niks nie!!

Trollie vir trollie weet ek van geen ander belegging, uitgawe?, wat so veel plesier en waarde verskaf nie.
 
Exploratio

Race Dog
Joined
Nov 5, 2012
Messages
1,100
Reaction score
108
Location
Klerksdorp
Bike
Honda XR650L

Die waarheid.
Grootste seën wat ek ooit ontvang het.
 
Grunder

Auburn Grey Hound
Joined
Dec 7, 2017
Messages
6,974
Reaction score
583
Location
Bloemfontein
Bike
Honda XR250 Tornado
So ek stem saam, kinders is veel meer as n uiters luukse, baie duur, stokperdjie, en ek ruil my laaitie vir niks nie!!

Trollie vir trollie weet ek van geen ander belegging, uitgawe?, wat so veel plesier en waarde verskaf nie.
My vrou speel gisteraand hierdie vir my. Moet sê, dit het diep getref!!!😢

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,130
Reaction score
39
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Jou antwoord is in die eerste sin. Jou 28kva generator het opgepak en jy het sopas 'n ander in sy plek gesit. Hoeveel ander besighede kan dit doen?

Jy is in logisitiek, jy word gedryf deur [email protected] uit te sorteer, want dit is lekker. My grootste vrees is, wat ek gaan doen by aftrede en ek het nie meer [email protected] om uit te sorteer nie :)
EK het darem meer as een genset om houers te trek.

Ek is geblessed met die verkeerde talent. Om stront uit die vuur te trek en dan myself te oortuig dit is klein!!!

Gelukkig weet Oom hoe dit gaan. Gelukkig is tenkers mos baie maklik en sonder red tape!!!!
 
Exploratio

Race Dog
Joined
Nov 5, 2012
Messages
1,100
Reaction score
108
Location
Klerksdorp
Bike
Honda XR650L
My vrou speel gisteraand hierdie vir my. Moet sê, dit het diep getref!!!😢
As die kinders uit die huis is, raak 'n huis soms depressing.
Maar dan gaan haal jy vir jou 'n span honde by die shelter. Beste terapie wat daar is.
 
grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
1,806
Reaction score
18
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
As die kinders uit die huis is, raak 'n huis soms depressing.
Maar dan gaan haal jy vir jou 'n span honde by die shelter. Beste terapie wat daar is.
Ek dog jy neem nog 'n paar snotneusies aan om ook deur varsity te sit😋
 
wobbler

Race Dog
Joined
Jun 21, 2015
Messages
740
Reaction score
15
Location
Cape Town/Mozambique
Bike
KTM 990 Adventure
My oudste is nou 15.
Ek ondhou toe ons in die hospitaal was met haar, en my pa se vir my "Geniet dit. Elke oomblik. Hulle is gou groot."
Moielik om te glo waneer hulle so klein is, maar nou, 15 jaar later, sien ek hoe waar dit is.
 
VaalBaas

Grey Hound
Joined
Oct 24, 2012
Messages
6,910
Reaction score
21
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Dis die deel wat my so effens vang...:oops:. Ons 2 is eweskielik altwee uit die huis. Nou werk mens vir daai naweke as hulle huistoekom en die grooste bonus is as hulle saam hier is op een naweek.

Die kinders het vinnig groot geraak maar ek nog nie...time flies while we were having fun
 
VaalBaas

Grey Hound
Joined
Oct 24, 2012
Messages
6,910
Reaction score
21
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Ja as jou kind moet "weg" swot, kan jy werk op so R20000 / maand.
Verblyf, brandstof, kos, sakgeld, boeke en tuition fees.
Dalk so klein bietjie minder......maar nie regtig nie.
Dis met die veronderstelling day sy/haar kar betaal is....mens kan ook nie vir hulle n ou fucked up student car gee nie, daai dae is verby.
Verblyf.........6000
B/stof..........2000
Sakgeld........4000
Kos................3000
Tuition...........6000
(So 70000 deel deur 12)
......eks al klaar oor 2000.
Medies, boeke, wifi, Eskom, selfoon, etc moet nog bykom.
Brandstof is uitgewerk op so 30 km/dag, dis so 2,5 liter, maw so R60/dag......dis MINIMUM.
Kos teen R 100/dag.....ook amper below minimum.
I'm not trying to scare anyone here, or paint this "bleak picture" Guys.....

Petri, ek gaan nie met jou stry nie....wil die prentjie vie jong pappas darem net beter ook wys:ROFLMAO::ROFLMAO:

Ek was eers in die weermag, en het as student met n kar (gedeeltelik geleen by pa) beginne. My Pa het my laat leer en my 1ste jaar betaal en die res is geleen(by hom). Daarna het hy my R60000 geleen en ek het getrou en huis gebou. Totale skuld net kort van R100 000 rand in 1997 wat ek in die volgende 8 jaar aan hom terug betaal het met minimale rente. Dit was my verwysings raamwerk oor hoe ek my kinders se studies moes hanteer.

Ek het vir elkeen n kar gekoop toe hulle die huis verlaat, omdat dit eenvoudig goedkoper is as om hulle op en af te karwy. en elkeen kry R150 000 vir verdere studies. Die res kan hulle by my leen.

Meisiekind het n 2 j gapjaar gevat met n werk in die omgewing. Sy het die derde jaar n kamer in n studentehuis op Stellenbosch gehuur, 3 online kursusse gedoen en werk vandag in die diep Kaap. Sy skuld ons niks en is op haar voete.
Laaitie is n ou 1ste jaar. Het sy kar en geld in die bank. Hy betaal sy eie huur en studies, is n moerse budgeter en erg suinig en boonop moerse hardwerkend. So by so dat daar nou 2 beurs aansoek papiere gekom het. Wil my lyk of hy ook met geen skuld aan ons gaan klaarmaak.

So, JONG PAPPAS, moenie te veel stres nie daar is ander opsies;) My laaitie, op Stellenbosch, gaan van sy R150k kleingeld hê na sy 1ste jaar
 
Joined
May 18, 2020
Messages
4,605
Reaction score
592
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z

Jou Pa is 'n YSTER............maar obvious;y vertel ek jou iets wat jy al klaar weet(y)(y)
 
Top