Jumper boots - Het iemand dalk?

HB 9

Race Dog
Joined
Sep 6, 2011
Messages
1,471
Reaction score
6
Bike
BMW R1100GS
'n Maat van my wil graag 'n paar jumper boots bekom - 2de hands sal ook doen. Weet iemand waar hy behoort reg te kom asb.
Military surplus store het nie.
Hy dra tussen 'n 8 en 9 afhangend van boot tipe. Hy is vroeg 70.
 

Latest posts

Top