Kobus Myburgh
Grey Hound
Met die nuwe Hilux wat nou al 'n ruk in die mark is, wat se terugvoering kry julle manne?
'n Groot vriend van my het nou so ruk terug een gekoop en toe ons so maand terug saam kuier vra ek hom of ek nou maar ook een kan koop.
Hy antwoord toe onmiddelik dat hy dink dis 'n great idee! Toe ek hom verder uitvra, antwoord hy summier dat hy dan nie die enigste ou sal wees wat die [email protected] ry nie. :imaposer:
Maar op 'n meer ernstige noot, ek sien weer 'n bakkie in my nabye toekoms en wil graag bietjie opinies luister.
Volgens my is die keuses deesdae as volg:
VW Amarok
Ek het die 2.0 Tdi bi-turbo manual gehad en nou nog spyt ek het hom verkoop. Ongelooflik gemaklike ryding. Sleep lekker en lig op brandstof. Hulle het nou net te duur geraak, om nie eers van die 3.0 te praat nie.
Hilux
Ek weet nog te min van hom en sal wil meer weet oor die nuwe ratkas, 2.4 vs 2.8 ens.
Isuzu
Weet ook te min van hom af, maar sy gewildheid het definitief afgeneem.
Ford
Betroubaarheid uitgesort? 2.2 vs 3.2?
Nissan
Stel nie regtig hier belang nie. Low profile Navara's het my lewenslank afgesit.
Triton
Maak hulle hom nog?
Land cruiser
V8 te duur, 4.2 te lui. 4.0 te swaar? Hier sal 'n man moet 2de hands begin kyk.
Mis ek iets?
Sent from my iPhone using Tapatalk