Kom ons praat (b)akkies

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,541
Reaction score
176
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
^ ek kan nie edit nie vir een of ander rede nie.

EK twyfel in my stelling, maar lyk my turbos word deur water en olie afgekoel. Ek weet net nie hoe lekker daai water gaan funksioneer as die turbo begin mal warm word nie.

Maar elgeval, die stelling ook nou op google gesien, ek kry net nie n bron daarvoor nie

"
Should you let a turbo car idle after driving?



Image result
Drive your car gently for the last minute or two of the drive, or let the car idle afterwards for at least 60 seconds. By letting it run. the oil will continue to circulate and cool down the turbo. One of the main reasons your turbo will die is because of oil “coking”.23 Mar 2016
 

Bill the Bong

Grey Hound
Joined
Sep 30, 2008
Messages
5,465
Reaction score
229
Location
Kanoneiland
Bike
Cagiva Elefant 900
Mens kry waterverkoelde turbos, maar dis nog vreemd. Ek free die laaste 50m of so en idle dan vir so 15-30 sekondes. Ek like dat die turbo af spool voor ek afsit
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Hallooooooo. Die V8 Landcruiser diesel se turbo is watercooled ook.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,671
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Biesie stuur my gister n foto van n nuwe shape 2.4 Triton manual single cab wat by Mitsu in die Paarl staan. Lyk my hulle begin ander shapes inbring behalwe net doublecabs.(y)
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
10,787
Reaction score
918
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Eendag as ek die baas is wil ek so 'n lorrie hê. Maar in lemmetjie groen.

Want 2 air skoeps is ALTYD beter as 1.

IMG_8886.jpg

IMG_8887.jpg
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Die baas beter spaar vir n nuwe cylinder head.
 

Namakwalander

Grey Hound
Joined
Nov 19, 2013
Messages
6,079
Reaction score
428
Location
Centurion
Bike
Honda XR250 Tornado
Persoonlik sou ek n botteloopmaker op elke hoek wou he. Mens wil nie sukkel met reg rondom die bakkie loop as jy probeer om op n vibe te kom nie.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Julle het die vlamme op die snorkel intake mis gekyk....
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,541
Reaction score
176
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Ek weet die dubbel agter as is sinneloos...

maar ek hou nogal van daai Isuzu. As geld nie n probleem was nie sou ek ook nogal so iets van beloer
 
Top