Kom ons praat (b)akkies

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Namakwalander

Grey Hound
Joined
Nov 19, 2013
Messages
6,078
Reaction score
427
Location
Centurion
Bike
Honda XR250 Tornado
Ek weet die dubbel agter as is sinneloos...

maar ek hou nogal van daai Isuzu. As geld nie n probleem was nie sou ek ook nogal so iets van beloer
As geld nie n probleem was nie sou ek eerder kyk na een met die Artic Truck conversion. Die vorige model Isuzu se proporsies het net reg gelyk met daai conversion en redelik onder die radar, maar dan ook hou ek nie van te veel aandag trek nie. So seker daarom wat ek nie hou van die dubbelas model nie.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Niks beat n Hilux nie. Awesome bakkies, wanner hulle loop....:ROFLMAO:
 

Attachments

  • BCD5A4FD-42CC-4165-894D-11AD6FEBE144.jpeg
    BCD5A4FD-42CC-4165-894D-11AD6FEBE144.jpeg
    192.1 KB · Views: 0

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Nog een. Baie lekker bakkies.
 

Attachments

  • EAF1B58A-70E4-43D5-965B-C66726C39525.jpeg
    EAF1B58A-70E4-43D5-965B-C66726C39525.jpeg
    70.7 KB · Views: 0

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Nog een. Ek lief hulle rerig baie.
 

Attachments

  • B892C0E9-4FF4-42E6-8DC2-B0660DC1B0C1.jpeg
    B892C0E9-4FF4-42E6-8DC2-B0660DC1B0C1.jpeg
    68.3 KB · Views: 0

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
18,532
Reaction score
301
Location
Location
Bike
KTM 790 Adventure R
Is so lekker, kry einde Augustus nog twee :cool:(y)
 

Mapog

Race Dog
Joined
Jan 7, 2012
Messages
620
Reaction score
12
Bike
Suzuki DR650
Jou bakkies is te vinnig vir jou drywers…..?
Koop meer 2.5 Isuzus, dan het hulle darem tyd om rem te trap.
 
Top