Kom ons praat (b)akkies

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
Mar 30, 2015
Messages
12,681
Reaction score
1,650
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Well, Ford se Powerstroke Diesel maak 500perde met 1200ft/pd.
Dit is 384 kw en amper 1600n/m……
Sleepvermoee is 40000pd, dit is oor die 18 ton…
Chevy en Dodge kom nie naby hierdie nommers nie.
Chevy en Dogge sleep 12 ton, vir meer as dit kry n Peterbilt.

Seker een van die meed ongemaklikste ritte wat ek al ooit gehad het was in een van daai F340 superduty Ford’s.
 

Namakwalander

Grey Hound
Joined
Nov 19, 2013
Messages
6,349
Reaction score
761
Location
Centurion
Bike
Honda XR250 Tornado
Het iemand n kontak by Isuzu in Gauteng êrens (verkieslik Centurion) wie ek n epos kan stuur vir n kwotasie op parte?
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,197
Reaction score
993
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Ek weet van n "nuwe" bakkie hier op die WD werf, maar die eienaar soek nog foute voor hy ons seker sal in lig van die mooi ryding wat hy gekoop het? ;)
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,643
Reaction score
462
Bike
KTM 950 Adventure S
Smaak my ek het die bakkie minder as 24uur gehad voor my vrou hom oorgeneem het.

Soos ek hier sit kerjakker sy met hom rond.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,197
Reaction score
993
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Smaak my ek het die bakkie minder as 24uur gehad voor my vrou hom oorgeneem het.

Soos ek hier sit kerjakker sy met hom rond.
Wat het ek jou gesê?!!! ;)
😆
Ag wat jy het darem die rooie as backup!!(y)
As jy hom maandagoggend met die skoolrun nie terug het weet jy jy het verloor!!! 😆
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Amarok.2.0 4motion 132kw.
Automaties.
Ek is n handrat man. Maar die 8spoed box is ongelooflik goed. Jy is heeltyd in die regte rat
Amper soos 'n AT DCT 😁

Veels geluk @Kaboef . Maar ons gaan altyd twyfel of dit regtig gebeur het alvorens ons nie kiekies gesien het nie.

Ons vra mooi. 😎
 

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
3,913
Reaction score
73
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nou nie n bakkie nie , maar enige van julle manne al te doen met n Corola Cross Hybrid ? Pros and cons ....
 
Top