Kom ons praat (b)akkies

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
May 18, 2020
Messages
8,419
Reaction score
2,373
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Vanoggend gou met my laaitie se Lux n Beach Buggy loop aflaai in Centurion, en sommer die Kombi wat ek laasweek gekry het opgelaai.
Loop lekker.....4de rat heelpad, so 90/100/110 he cruise.
8.1 km/liter....netnou volgemaak op Warden.
Ek dink dis moer goed.
Daai spacers voor werk ook nice, bakkie het baie min ge sag agter, en daai Kombi is fokken swaar, trailer ook.
Kombi is 1755 kg, trailer seker ook hele paar kg, so was oor 2 Ton gewees.
 

Attachments

  • 20230312_133529.jpg
    20230312_133529.jpg
    4.2 MB · Views: 0
  • 20230313_104443.jpg
    20230313_104443.jpg
    4.1 MB · Views: 0

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Die Raptors is n probleem. Ek glo nie eers Toyota het al ooit so lang waglys gehad nie.

Salesmanne word al R100 000 onder die tafel aangebied om een te kry. Dis n nagmerrie nou vir die manne wat soek hoor.

Ek weet van 1 ou wat na 800km sy bakkie weer gaan inruil het by Ford, hy het reguit gese die ding gaan hom dood maak hy sien dit kom :ROFLMAO:

As iemand hoor van n los Raptor wat somewhere staan, laat weet my groot asb.
 

Anton F

Pack Dog
Joined
Jul 26, 2022
Messages
81
Reaction score
48
Location
Pretoria
Bike
BMW (all models)
Goeie more almal
Ek is op soek na n brake adjuster en spring kit vir 1980's Hilux agter drom brieke. As ek reg onthou het Borg Warner die diffs gebou en al die 1 ton bakkies van daardie tyd het dieselfde basiese setup agter gehad. Waar kan ek soek asseblief?IMG-20230308-WA0040.jpg IMG-20230308-WA0039.jpg IMG-20230308-WA0036.jpg
 

Namakwalander

Grey Hound
Joined
Nov 19, 2013
Messages
6,662
Reaction score
1,154
Location
Centurion
Bike
Honda XR250 Tornado
@Anton F het jy dalk al by Goldwagen gekyk. Ek weet vir n ouer bakkie is die kans dalk skraal, maar hulle het n groot verskeidenheid Toyota parte. Ek sal ook netnou op hulle partsfinder site kyk
 

Vilaishima

Race Dog
Joined
Apr 15, 2008
Messages
2,516
Reaction score
231
Location
Centurion
Bike
Suzuki DR-Z 400
Ek sou Centoria Brake & Clucth probeer. Hulle kan dalk by Girlock of een van die ander vervaardigers uitvind waar om dit in die hande te kry.
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
13,391
Reaction score
2,827
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Tom die bakkie links met die air intake op die bonnet/hood is dit n diesel model?
Nee Chris ons koop gladnie diesel bakkies nie
Petrol is goedkoop hier en ons verkoop ook petrol wat beteken dat ons nog goedkoper hardloop

Jy weet baie mense kan hier kom redeneer oor petrol vs diesel maar ek het beide hier gery in V8 formaat. Ons bakkies moet V8 wees want ons sleep bitter swaar en groot waens hier met tye.

Hier is manne wat skerp met my sal verskil oor my siening maar n diesel bakkie is baie duurder om reg te maak sou iets verkeerd gaan vir n begin. Diesel voertuie is sensitief oor die kwaliteit van diesel wat gebruik word. Ons diesel is low sulphur en goeie kwaliteit maar daar is reeds risiko. Diesel voertuie in die US moet toegerus wees en op ‘DEF’ hardloop en dis ekstra moeite as jy n bakkie of kar ry,
Diesel V8 vs Petrol V8 op hierdie groot bakkies se brandstof gebruik is baie na aan mekaar.
Jy spaar nie in die US on diesel bakkie te ry en diesel is baie duurder as petrol by die pomp.
Ons kry so gemideld 17 myl per galon (3.8 liter/27,3 km) maw 7.18 km/L
Dis teen 70 myl per uur op die oop pad en gekombineer in dorp. Soms kom hy af na so 5 tot 6 km/l as ons laai of sleep.

Hierdie petrol V8 bakkies is baie betroubaar.
Ek ry oa n Ford met n Triton petrol 4.4 liter V8 van 1989 en sy het oor die 330k myl op.
Freddy ry met n 2005 Dodge met n Hemi V8 en syne is op 290k myl.
Hy kry 15 myl per galon en ek kry net 13 maar dis nou vd ou tegnologie. Nuwes n heelwat beter.

Vir die US mark is ek een wat ook se n diesel hoort in n vragmotor en n petrol in n bakkie.
 
Top