Kom ons praat (b)akkies

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Nee julle verstaan nie. Die voertuig wat se boekwaarde R10 is en wat jy sopas R4 se bande, nuwe injectors R3, nuwe turbo R2 en kappie opsit van R4 is gwoonlik in die ongeluk en na bybetaling afgetrek word kry jy R8 by die versekering.
Ga altyd so tjom. Ai man...

En hier by my, jy kan maar kyk. Sodra da n extra voertuig in die vloot kom, binne n week word ander een gesteel of gesmash. Fok elke liewe keer. Jy bly aan koop maar vloot bly dieselfde size.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Die nuwe Ranger Xtra Cab Wildtrak gaan kom in n V6 diesel ook. Byt net vas.
Later die jaar.

Dit gaan Toyota se dood beteken. Watch maar. Die Ranger maak rerig stof en Toyota is nie baie impress nie.
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
13,391
Reaction score
2,827
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Die nuwe Ranger Xtra Cab Wildtrak gaan kom in n V6 diesel ook. Byt net vas.
Later die jaar.

Dit gaan Toyota se dood beteken. Watch maar. Die Ranger maak rerig stof en Toyota is nie baie impress nie.
Ek weetnie Pierre, wat sal dit kos om jou van Toyota af te laat wegstap en n Ford te koop?

Ek bedoel dit nie lelik nie mater, maar jy self weet dat n Toyota man sal vasbyt en by hulle bly en verdedig met alles. Ek het in my lewe nie soveel ‘brand loyal’ mense gesien as Totota ondersteuners of fans nie.

En gaan die manne wat dit waag rustig kan slaap of altyd bekommerd wees oor hulle Ford’s se betroubaarheid?

Ek self het nog gladnie slegte ondervindings met Ford gehad en my hele familie ry letterlik Ford insluitende myself en ons Ford handelaar gee uitstekende diens in Brits teen baie billike pryse. Geen nodigheid om na die private tegnikuste te gaan nie.

Ek sal n Ford bakkie maklik koop vir myself hoewel ek Isuzu verkies. Gaan oor beste waarde vir geld op die ou end.

Ons Coop in Amerika is jare al klaar met Ford. Hulle het nie goeie ondervinding met Ford en koop net Chevy en GMC wat n fancy Chevy is.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Die Toyota diefstal en Hijackings is n groot probleem, en die manne het dit gesien. Baie ouens beweeg weg van Toyota af, nadat sy 4de Hilux gesteel is.

Met die Ford wat nou so ligjare voor is, laat dit enige Hilux lyk soos n 1982 bakkie.

Die Prado en Cruisers raak n hijack probleem, so erg dat Toyota salesman al v jou se pasop as jou vrou alleen met die kar rond ry.

Daar is sprake van die 300 Series se 3.3 V6 diesel wat hulle binne die Hilux gaan sit. Maar dit los nog nie die steel probleem op nie.

Ek is reg om Toyota te los. Ek gaan n Single cab 2.0 125kw koop en toets, as hy doen wat hy moet en hou, gaan als oor Ford toe by my. My persoonlike Toyota staan in die garage, te bang om met hom te ry. Moes n ruk terug opgaan Jhb toe, en het met Caddy gery. Ek was bang as ek Toyota vat gaan ek moet terug loop.

Die Raptor spesifiek, het die mark opgefok, geen ander woord daarvoor nie. Ford praat ook vd V6 diesel in Raptor uitbring einde vd jaar, dan is dit game over.

Amarok se dae is ook getel. Dis basies n Ford, maar net baie duurder. Dis n Ford deur en deur. Niks daar is meer Volkswagen nie, net die badge op stuurwiel en grill is Volkswagen. Hulle 150 Units per maand wat verkoop is, ga anyway nie genoeg wees om hom te laat survive nie.

Nie eers Toyota kon n waglys opbou soos Ford met die Raptor nie!

Sales mense met wie ek praat, se geharde Toyota manne kom sit hulle naam op die waglys.

Ek sal glad nie n Ford met die 2.2 of 3.2 engine koop nie, never. Ek is wel bereid om hulle nuwe 2.0 diesel n Go te gee en te kyk.
 

Skaiidawg

Race Dog
Joined
Feb 10, 2010
Messages
1,140
Reaction score
259
Bike
KTM 990 Adventure
Ek ry n 2013 Toyota wat standaard 284kW maak het nou so amper 300000km's op. Toe ek die Toyota gekoop het, het ek ook gekyk na die Raptor maar hy was 100000 meer as die Toyota.
 

LoopSoosStroop

Race Dog
Joined
Nov 30, 2009
Messages
2,926
Reaction score
186
Location
Randpark
Bike
Honda CRF-250 Rally
Ek ry n 2013 Toyota wat standaard 284kW maak het nou so amper 300000km's op. Toe ek die Toyota gekoop het, het ek ook gekyk na die Raptor maar hy was 100000 meer as die Toyota.

Watter een is hierdie? In SA? Ek het so by myself gewonder of daar enige Toyota in SA is met meer as 170 kW standaard,
 

Mapog

Race Dog
Joined
Jan 7, 2012
Messages
669
Reaction score
42
Bike
Suzuki DR650
Ek groot Toy fan.
Ry 4Hiluxe en Cruiser.
Het driemjaar terug n Isuzu gekoop, vanjaar my tweede. N 1.9.
Ek sal weer n Cruiser koop, maar nie weer n Hilux nie.
Geen ander fabrikaat mmak iets wat rerig met die Cruiser kan kompeteer nie. Net Nissan het, maar hulke het ook noun die Patrol gestaak in SA.
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
13,391
Reaction score
2,827
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek groot Toy fan.
Ry 4Hiluxe en Cruiser.
Het driemjaar terug n Isuzu gekoop, vanjaar my tweede. N 1.9.
Ek sal weer n Cruiser koop, maar nie weer n Hilux nie.
Geen ander fabrikaat mmak iets wat rerig met die Cruiser kan kompeteer nie. Net Nissan het, maar hulke het ook noun die Patrol gestaak in SA.
Chev moet net sy Silverado na SA bring of Ford sy nuwe F150 of Dodge sy nuwe Ram dan is die Cruiser se dae verby.
Moet my liewer nie vra wat ek van die Cruiser dink nie, nie dat dit enige fans sou beinvloed nie…inteendeel, hul sal dit weer persoonlik maak en my kak vertel.
 

Skaiidawg

Race Dog
Joined
Feb 10, 2010
Messages
1,140
Reaction score
259
Bike
KTM 990 Adventure
Chev moet net sy Silverado na SA bring of Ford sy nuwe F150 of Dodge sy nuwe Ram dan is die Cruiser se dae verby.
Moet my liewer nie vra wat ek van die Cruiser dink nie, nie dat dit enige fans sou beinvloed nie…inteendeel, hul sal dit weer persoonlik maak en my kak vertel.
So hoekom vertel jy ons nie wat jy van n cruiser dink nie
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Watter een is hierdie? In SA? Ek het so by myself gewonder of daar enige Toyota in SA is met meer as 170 kW standaard,
Die nuwe 300 Series se 3.3 V6 diesel is 227kw en 700Nm standaard.
Rumours by Toyota loop hulle gaan daai engine in die Hilux en Fortuner uit bring. Ek vermoed hy sal detuned wees. Seker dan hier by die 180kw rond soos ek Toyota ken.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
@Manic het jy nou 'n Ford agentskap?
Maw kan 'n man wat 'n Ford soek nou eerder 'n WD ondersteun?
Nog nie.
Laaste keer wat ek so involved geraak het by n ding, het ek sommer die besigheid gekoop en ek het dit nou nog. Soek jy dalk tyres?? Grap het omgedraai in regte ding. Ou het uitgekom en gese, luister, jy spandeer so baie geld hier, hoekom koop jy nie maar ook so plek nie. Maand later wel toe is dit history :ROFLMAO:

Die Ford ding my aandag getrek erg. Is bigtime involved met die Ford stories nou, en ja, as jy n deal soek, pop n pm, sal laat iemand jou bel en beste prys gee. Het self n paar Raptors gekoop en verkoop.

Ford Agentskap is miljoene en miljoene, so baie nulle het ek nog nie gesien nie :ROFLMAO: Klaar uitgevind, toe verstik, en aanbeweeg met my lewe:ROFLMAO:
 
Last edited:

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Ek het n sideline wat hol, agreement met amper elke handelaar. Op die skaars voertuie meestal.
Jy stuur my n whatsapp, se luister ek soek n bv n Wildtrak 4x4 of 300 Series Cruiser ek kry nerens. Paar dae later sal jy boodskap kry wat se da staan bv een by Bloem Toyota, bel v Kosie hy wag v jou oproep. Jy doen die deal direk, niks met my te doen nie. Dealership sort my uit nadat jy kar gevat en gewaai het.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,430
Reaction score
1,972
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Die Toyota diefstal en Hijackings is n groot probleem,

Probleem is nadat ons die Ford fabriek leeg gekoop het en die Maputo "boewe" besluit hulle soek nou Fords wat koop ons dan?😬
Sal hulle so laag daal omte begin Tata's hijack?😜
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,838
Reaction score
683
Bike
KTM 950 Adventure S
Dan ry ons almal Tritons. Hulle is so lelik, niemand wil hulle steel nie.
 
Top