KOSH- ouens en ander

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
Ek weet dat Noordwes ouens besig is om n ride te reel, maar ek wil hoor wie stel belang om dalk net n Sat/Sondag v n drive uit op n grond pad, da is paaie wat jul dalk ken wat ek nie ken nie..... (is ongelukig v die volgende 2 naweeke nie hi)

ek het al die pad na Ventersdorp gery en ek dink almal ken die pad langs die Vaal na Parys


KtVSmall.jpg


Nogal n lekker pad,baie wild om te sien
 
Top