whitefish
Race Dog
My bike is in die mark. Sys n 2010 model met 9950km op, sal nuwe agtertyre opsit voor verkoop. Leo Vince pype (splinternuut opgesit 6mnde terug), luggage rack, rim tape :biggrin:, oranje light lens covr, aerotrim,vurk beskerm plakkers, scott dampner met triple clamp, bags connection tankbag. Sal verkoop vir 125k met alles op, Fotos kan gemail word. Gooi n pm as jy belangstel. :thumleft: Kan in Kaap aflewer, kan finance help reel :thumleft: :ricky: Dis my ou scooter die, my pel wat hom gekoop het moet verkoop want die vrou moet n kar kry vir haar werk en ry sy bakkie moer toe, sy ry so 80-100 d km per jaar so hy is gedwing om die bike te verkoop. 120k en hyt nou nuwe agter tyre opgesit! Dink die 120k is neg, glo hy sal hom vir 118k ook laat glip. Fiets het nou net oor die 10000km opi klok, gee hom n tinkle, Burger Valentin 082 ate tree 7 one for four oh (0828371440) :thumleft: