LEATHER JOURNEY BY NANNIE

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Mev Vis Arend

Race Dog
Joined
Jun 7, 2011
Messages
2,946
Reaction score
245
Location
Eastern Cape
Bike
Honda CRF-250L
Tom, dit lyk die sakkie is met 'n masjien gestik en ongelukkig hou masjienstik nie so baie lank nie. Die mense moes die belt loop aan die sak vasgewerk het soos ek op die foto gemerk het.
Ok, met 'n stadige internet, 'n vingerfout en een of ander simpel reël het my post nie klaar gekom nie en kon ek hom ook nie betyds edit nie. Ek gaan maar weer probeer.

As jy sentimenteel oor die sakkie is, kry iemand om dit met die hand oor te stik met waxed thread. (Jy kan hom maar pos as jy weer in die land is.) Jy kan hom dan met leather soap "was" en gereeld met 'n goeie leerolie behandel. Die merke op die sakkie is maar net 'n bewys hy word gebruik. Niks fout daarmee nie.
 

Attachments

  • 20220920_201727.jpg
    20220920_201727.jpg
    2.8 MB · Views: 0
Joined
Mar 30, 2015
Messages
12,161
Reaction score
982
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda XL650V Transalp
Ok, met 'n stadige internet, 'n vingerfout en een of ander simpel reël het my post nie klaar gekom nie en kon ek hom ook nie betyds edit nie. Ek gaan maar weer probeer.

As jy sentimenteel oor die sakkie is, kry iemand om dit met die hand oor te stik met waxed thread. (Jy kan hom maar pos as jy weer in die land is.) Jy kan hom dan met leather soap "was" en gereeld met 'n goeie leerolie behandel. Die merke op die sakkie is maar net 'n bewys hy word gebruik. Niks fout daarmee nie.
Baie dankie vd verduidelik Mev, ek is darem nie sentimenteel oor dit nie maar verkies n leer produk. Een van daardie spesiale goetertjies waarmee ons onself bederf.
Groete
 

Mev Vis Arend

Race Dog
Joined
Jun 7, 2011
Messages
2,946
Reaction score
245
Location
Eastern Cape
Bike
Honda CRF-250L
The 2 Bottle Wine Bags are one of my most popular items. I designed it myself after I received a request from a very kind person to make him one. It is 30cm high, 23cm long and 10cm wide. I personalize the bags with names. It is perfect for all the Wine Lovers out there!

20211022_091331.jpg 20211023_054229.jpg
 
Top