Ek's al so 2 keer deur Lesotho met die bike maar wil so Oktober se kant die bakkie vat en my vrou gaan wys hoe Lesotho lyk. Ek dink daaraan om Sani op te ry en Lesotho dalk bo by Fouriesburg uit te kom maar dit hoef nie noodwendig so te loop nie. Ek soek bietjie raad ivm roetes en plekke om te sien. Dalk so 3/4 aande se oorslaap in Lesotho ens. Die wat raad het,gooi asb.