"Lift" Centurion - Secunda miskien?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SlowMo

Pack Dog
Joined
Jun 4, 2013
Messages
198
Reaction score
8
Bike
Honda CTX200
Een van daai hartseer, stories. :)

Ek het normaalweg 'n kar en 'n sleepwa,maar my kar is by die paneelklopper.

Wil Sondag (enige tyd) 'n motrofiets gaan haal in Secunda. Ek is van Centurion.

As iemand dalk kan help met 'n "lift", sal ek dit baie waardeer. Sal ook met graagde 'n bydre maak vir petrol.

Dankie.
 
Top