Lys van goed om te pak vir bike trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 9, 2014
Messages
190
Reaction score
1
Location
Centurion
Bike
Husqvarna (all models)
Goeie dag Honne,

Net 'n vinnige guns asb.  So week of 3 terug was daar a topic line waar paar ouens tips gegee het wat om te pak vir 'n trip, en wat om te los.  Daar was goeie expert advise asook pics ens.  Ek het nou al 3 koffies deurgewerk hier voor die laptop maar ek kry eenvoudig nie weer daai topic nie.  En ek kry dit ook nie deur die Search Engine nie.  Kan iemand my asb weer 'direct' tot daar...

Baie dankie
 
Top