Môre, is dalk ‘n beter dag.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hondsekierie said:
Baie dankie vir n lekker lees (lag) met ewe mooie fotos van die pret.  Groot respek vir julle in daardie sand met daardie groot bikes.  John en Dewald - befok om julle manne weer saam in aksie te sien, so ook Attie.  Het hy nog daardie 950 met die goue Penta exhausts wat hy in 2012 Amageza gery het? 

@ Rickus - ek haal my hoed af vir jou dat jy met jou gewig daardie nou sandpaaie met tight draaie kon ry.  Ek weeg amper selle as jy en besef hoeveel harder jy moet werk as n man helfte jou gewig om daardie voorwiel uit die sand te kry.  Ek besef jy's n man wat sand mooi verstaan maar lyk of jy n fiksheid daar erens weg gesteek het tot dusver  :lol8:

Weereens respek :thumleft:
Fiksheid... :peepwall: ..nee my maat dit kak maar ek belowe jou....ek kan nie rerig die kloutjie by die oor bring nie, maar dit wil vir my voorkom asof my manier van sand ry dalk net anders is as ander mense s'n.....ek stoei nie met die bike nie so dit maak my nie moeg nie, en dan sit ek sodra die terrein dit toelaat wat natuurllik baie help....
 
tau said:
9899ac9417ea9e8bbe798a95c6c7e454.jpg

Breakfast of champions #teamgreybeard
 
So met die pakkery voor die trip laai ek op en volgende aand laai ek weer onnodige k@k af maar besluit hier op 99% ek sal darem maar 'n rol draad inpak.. My spanmaats het my vreeslik k@k vertel oor mens nie met 'n rol draad op 'n trip gaan nie. Dis glo "bad-luck"... draai toe maar my fietse met ou tube toe vir ergste skrape.. daai kombinasie het wondere verrig tot almal se verbasing en ek het glad een hoor sê " Ons ry nie 'n fok weer sonder 'n rol draad nie" :imaposer:
 

Attachments

  • 20181109_141856.jpg
    20181109_141856.jpg
    206.3 KB
Stainless exhaust bracket het afgebreek in die laasste whoops oppad uit Khaudum..boer maak 'n plan..
 

Attachments

  • 20181115_113638.jpg
    20181115_113638.jpg
    107.1 KB
Kyk hoe wit van die salpeter is die Meelgesig se ketting!! ;) :lol8:
 
Valvoline Synthetic Chainwax, best ever..nog nooit so 'n produk tee'gekom nie..
 
3fd26acb3e26053c831f167afbb09b78.jpg

We crossed Dobe border and repaired another puncture on the Namibia side. Timing was so good we reached Tsumkwe at 11:00. Just as the daily heat settled.

21cfd151408aa021640b659ffd9ec086.jpg


We did it we circumnavigated the Kaudum!! 720 km more or less. The dream was completed.

For me it was an amazing ride. It kept you honest as a injury or mechanical problem would have not only taken lots of time and money to solve, but also destroy everybody else’s trip.

I can now state I have traveled in every region of Namibia, just section of central Wamboland remains. Yes some of it in 4x4 that don’t allow bikes,but still I love the place more and more.

For interest sake I used 18.4 liters for the 310 km section from Shekawe to Tsumkwe the KTM used quite a bit more.

 
It was Thursday mid day and we wanted to be back home by Sunday morning or Saturday night 2000 km away. So we took the 278 km gravel to Grootfontein. This road it very dusty with lekker powerfer pockets to keep you awake
 
thanks for the read, was very entertaining and looked as hardcore as anything! not sure i'd take on such a ride on such a heavy scoot.  well done boys!
 
buzzlightyear said:
Tau is dit manual AT? Goed om te sien die AT kan dit doen in die regte hande.

Ja nee kyk....TAU laat lyk alles maklik, maar ek moet sé, dai AT is ongelooflik smooth en goed gebalanseerd en baie ligter op brandstof as die KTM's en loop ook BAIE koeler as die KTM's...wat ek eintlik bedoel is dat die AT n bedonnerde bike is....sekr hoekom daar meer AT's in Australie verkoop word as GS'e en 1090R's saam.......Ek bly n moerse KTM fan maar die Africa Twin is n ongelooflikke fiets!!!!
 
Ja nee kyk, ek het hom op 'n Amageza gesien ry, hy laat sand soos teerpad lyk. Weet jy of sy fiets' n gewone ratkas het of die DCT?
 
buzzlightyear said:
Ja nee kyk, ek het hom op 'n Amageza gesien ry, hy laat sand soos teerpad lyk. Weet jy of sy fiets' n gewone ratkas het of die DCT?

Hy het n manual....
 
Bliksem [member=3864]Rickus[/member], dit lyk na 'n netjiese ryery! Ek sien die nommer 13 voor op jou skoeter... dit laat my baie terugdink aan die nommer 13 voor op jou Quest skoeter. Baie mooi memories.

Sien jou oor 3 maande in Kaokoland!
 
Hollywood said:
Bliksem [member=3864]Rickus[/member], dit lyk na 'n netjiese ryery! Ek sien die nommer 13 voor op jou skoeter... dit laat my baie terugdink aan die nommer 13 voor op jou Quest skoeter. Baie mooi memories.

Sien jou oor 3 maande in Kaokoland!

Ek gaan saam!
 
Top