Mission Zanzibar on a stofpoeper.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,846
Reaction score
43
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
ja is, net soos oom Dan daar se.
Oom Kallie het op n ryp ouderdom die bikes ding agterkom en in n relatief kort tyd n gekompakteerde 2 wiel lewensreis voltooi.
Ek onthou een was saam met Wim, was in die middel somer in Nam ook.
Gelukkig is dit OK vir 2 swerwende sielle van dieselfde geslag om weke saam te verkeer op 2 bikes, saam op n skeit of so iets op die oseane, dan begin ander mense te wonder......:ninja:

Geniet oom Kallie.
 

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,034
Reaction score
39
Bike
BMW F650GS / Dakar
Die eerste fase van die avontuur is verby.Nou om die bikes verkoop te kry.Hou duim vas.Dit lyk of dit moeiliker gaan wees as wat ons gedink het.
 

XTJoe

Race Dog
Joined
Jul 6, 2009
Messages
3,114
Reaction score
30
Location
Somerset west
Bike
Yamaha XT600
Lekker Kallie, gooi bietjie van daai Montagu charm en verkoop- regte prys en alles for sale
 

Operator

Grey Hound
Joined
Oct 2, 2006
Messages
6,034
Reaction score
60
Location
Innie middel van nêrens
Bike
Husqvarna (all models)
Die eerste fase van die avontuur is verby.Nou om die bikes verkoop te kry.Hou duim vas.Dit lyk of dit moeiliker gaan wees as wat ons gedink het.
Veels geluk Kallie!

As die bikes nie verkoop nie nie, hoekom ry jy dan maar nie terug Montagu toe nie? :unsure:
 

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
13,450
Reaction score
87
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Ek hoor die nimlike Bokveld het toe heel by die huis aangekom. Sy vrou is selfs bly.
 
  • Like
Reactions: Leo
Joined
May 18, 2020
Messages
4,605
Reaction score
594
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
ja is, net soos oom Dan daar se.
Oom Kallie het op n ryp ouderdom die bikes ding agterkom en in n relatief kort tyd n gekompakteerde 2 wiel lewensreis voltooi.
Ek onthou een was saam met Wim, was in die middel somer in Nam ook.
Gelukkig is dit OK vir 2 swerwende sielle van dieselfde geslag om weke saam te verkeer op 2 bikes, saam op n skeit of so iets op die oseane, dan begin ander mense te wonder......:ninja:

Geniet oom Kallie.
.........en onthou Oom Kallie......: PRAAT, moenie opkrop nie:ROFLMAO:
 

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,034
Reaction score
39
Bike
BMW F650GS / Dakar
A trip like this is complex.The easiest part is to ride for 27 days,nearly 6000 kms. at 60 to 70km/h. The difficult part is for 2 different personalities to endure each other for 5 weeks. We feel proud to have pullled iit off sucessfully.
This trip brings an end to my short biking career of 12 years. A period in which I met lots of wonderfull bikers and made lifetime friends.Adventure biking changed my life.There is Chinese wisdom that says:
Enjoy life,it's later than you think.
 

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
13,450
Reaction score
87
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
A trip like this is complex.The easiest part is to ride for 27 days,nearly 6000 kms. at 60 to 70km/h. The difficult part is for 2 different personalities to endure each other for 5 weeks. We feel proud to have pullled iit off sucessfully.
This trip brings an end to my short biking career of 12 years. A period in which I met lots of wonderfull bikers and made lifetime friends.Adventure biking changed my life.There is Chinese wisdom that says:
Enjoy life,it's later than you think.
2012 se thumper bash by die Bosvarkie, toe gee ek jou die naam Bokveld..wat ʼn lekker kuier naweek.

Kallie, once a biker always a biker.
Jy kan maar met die trapfiets ook ry.

Moenie dink jy is ontslae van ons nie 😎
 
Top