DogBreath
Pack Dog
- Joined
- Feb 23, 2018
- Messages
- 75
- Reaction score
- 37
- Location
- Cape Town, South Africa
- Bike
- KTM 1290 Super Adventure
For those who don't believe that oil has a shelf life if sealed and stored properly (ek's een van daai), I'm giving away this (see pic) sealed bottle of gearbox oil (SAE80W90). I bought it circa 2017, it's been sitting on a shelf in the garage since then. I don't have a bike with shaft drive anymore, so cannot use it. Else it is going to the ROSE Foundation with my other opened bottle of oil.
Daar is 'n klomp kak op die internet oor olie wat verval en rancid raak, so maak jou eie mind op. Dis nie olyf olie nie. En as jy dink olie verval, raak asb. onmiddelik ontslae van daai potjie grease in jou garage... Dis 'n klomp stront as jy my vra. Daar't ek nou sommer lekker gerant ook! Dankie almal.
I'm in Cape Town area, but could Pudo it, at buyer's cost.
DM or WA me at "nul-ag-twee-ag-vier-nege-8736"