Mounting 10watt LED Projector DRL's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Berty77

Race Dog
Joined
Aug 13, 2010
Messages
2,843
Reaction score
143
Location
Kuilsrivier
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek is in die proses om die oukies te installeer, dit is gedraai van soliede aluminium en het n enkel 10w LED in. Ek het een gisteraand van my Makita se 14,4v battery af getoets en dit vergelyk met n enkel 55w Halogen. Ek is wel be-indruk. Beste was die prys: R498(ebay, vervoer,vat,doeane ing).
 

Attachments

  • Spots.jpg
    Spots.jpg
    34.7 KB

Latest posts

Top