Myne ook - Nog 'n grot

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,676
Reaction score
618
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Dis nou op die stadium die 3de draad oor n mancave bouery, maar ek dink ek is al die langste besig. :p

Dit het in n ander garage begin met baie planne, maar die slotsom was dat dit die deurloop huis toe is. Die deure bly oopstaan en met ons wind stofgrond was dit net nie die plek nie. Vir lank het my fietse daar gestaan, maar ek kon net nie oor gaan tot aksie tot so jaar terug. Die plek het net nie op my gegroei nie

Lightbulb :snorting: Ruil net die motorfietse met die houtwerkmasjiene.....

Ek dink ek gee Groene n go. Die houtwerkkamer waar nie regtig houtwerk gedoen kon word nie :biggrin:
 

Attachments

  • DSC_0112.JPG
    DSC_0112.JPG
    113.6 KB · Views: 1,091
  • DSC_0113.JPG
    DSC_0113.JPG
    118.4 KB · Views: 1,095
  • DSC_0115.JPG
    DSC_0115.JPG
    111 KB · Views: 1,083
  • DSC_0111.JPG
    DSC_0111.JPG
    102.2 KB · Views: 1,100
Top