New 1200 GSA owner

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 2, 2023
Messages
46
Reaction score
20
Location
Grabouw
Bike
BMW R1200GS Adventure
Goeie more almal. Ek het die naweek vir my n 2009 GS1200 A gekoop. Hy het 120 000km op en het topbox en sagte saddle bag tiepe sakke bygehad.
Het hom huis toe gery en wat n belewenis. Het 10 jaar laas bike gery so dit was weer soos om 1ste keer bike te kan ry.
Daar is n paar kein goedjies wat ek sal wil regmaak met tyd.
Grootste ding wat 1ste moet gebeur is hy moet n service kry:
  1. Vraag - doen meeste van julle self die dienste of laat julle maar diens?
  2. Indien self diens waarna kyk julle, Brieke, Engine olie en filter natuurlik en airfilter?
  3. Enige ander goed wat ge-check moet word op die fietse anders as die normale voor tot agter inspeksie?
  4. Ek sal ook moet n agter tyre opsit in die nabye toekoms, wat sit die manne op. Gaan grondpad ry maar 70% sal teerpad wees.
  5. Het julle al "online" Tyres bestel, werk dit of gaan jy maar en kry n tyre wat jy kan sien?
  6. Ek sal nie nou die duurste tyre kan opsit nie, gaan so bietjie moet kans gee vir cashflo om by te kom.
Dankie, ek hoop ek kan van julle manne ntmoet 1 of ander tyd.
PS aangeheg foto van my BETTY
 

Attachments

  • IMG_20230416_154004.jpg
    IMG_20230416_154004.jpg
    433.7 KB · Views: 0
  • IMG_20230416_154015.jpg
    IMG_20230416_154015.jpg
    427.9 KB · Views: 0
  • IMG_20230416_154023.jpg
    IMG_20230416_154023.jpg
    416.3 KB · Views: 0
  • IMG_20230416_154041.jpg
    IMG_20230416_154041.jpg
    559.9 KB · Views: 0
  • IMG-20230416-WA0001.jpeg
    IMG-20230416-WA0001.jpeg
    1 MB · Views: 0
  • IMG-20230416-WA0004.jpeg
    IMG-20230416-WA0004.jpeg
    1.1 MB · Views: 0
  • IMG-20230416-WA0007.jpg
    IMG-20230416-WA0007.jpg
    183.9 KB · Views: 0
Top