Hy konnekteer direk so jy kan seker 'n lekker groot charge stroom verwag. Die Disco het mos 'n redelike sterk alternator.
View attachment 778263
View attachment 778262
EK lees nou eers hierdie en dit actually baie goeie nuus.
Tans wou ek kar koppel sodat wa saam alternator charge. (Nie wou nie, ek het)
Maar daai geskrewe se hy sal afskakel as hy onder 12.7V val, met ander woorde ek kan ook my koppel op kar verander dat hy reguit van kar se battery af trek terwyl kar dood is ook.
Ek sal dit net doen in nood, het klaar n tweede draad/adapter gemaak vir my altwee opies gee. Die disco gee error codes as sy battery onder 12.6V val.
Vinnige google reken alternator stoot of 140 of 180Amp, klink vir my meer as genoeg.
Right, ek ry more oggend 1am se kant. 10ure roete vir more. ons is super opgewonde!
Maar dit was n rowwe week tuis en by werk, so ons het nog redelike lysie van goed om klaar te maak.
lysie om myself te herinner:
Moet nog tweede battery in trailer sit
anderson plug reguit van trailer batterye trek na yskas
yskas draad knip en anderson fit
tyre kompressor draad knip en anderson fit (en dalk adapter maak met afgeknipte= kroc clamps/anderson)
bike in garage op trickle charger sit
alle bande nog hard pomp vir diesel spaar met lang stretch more
matjie op roofrack vas maak om jerry kanne te kan vat
paar flieks vir kinders op USB kry vir ons sanity
behalwe vir die klomp elektriese goed nie so erg nie as ek nou so kyk.
mmmm tyd kan nou maar kom!