New Member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

CJ

Joined
Mar 25, 2013
Messages
1
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Hi aan almal

Ek is redelik nuut tot fiets ry. Het my KTM amper 'n jaar. Het die geleentheid gehad om saam met Orange pouwer na Lesotho te ry. As hy 'n roete beplan, maak seker jy kyk op 'n sataliet foto of 'n bobejaan daar kan loop! Dit was baie aangenaam om te sien hoe vriendelik die fietsry gemeenskap is, met mense wat jou op die paaie groed, en stop om te gesels.
 
Top