Newbie of note

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BesterR

Pack Dog
Joined
Jun 8, 2015
Messages
244
Reaction score
1
Bike
AJS (all models)
Hello almal

Ek is alreeds tydjie op forum maar het eers onlangs 'n aktiewe lid geraak, as dit sin maak. Ry slegs al 3 jaar bikes ( en by bikes is dit net 1...haha Honda CB400SF 1994 model) en het baie onlangs 'n nie lopende Honda XL500 gekoop. Nou hier is waar die Newbie of note inkom. Ek het geen meganiese kennis nie, wel ek sien kar se normale diens nie as meganiese kennis nie maar redelike logiese dink werk en bietjie rond vra en lees. Wat ek bedoel is ek het nog nooit self binne 'n motor rond gekrap nie.

So hier is waar ek baie vrae en raad gaan nodig he, het 'n ding onder projekte afdeling ( newbie of note ).

Maar wag ek praat al klaar te veel. Bly in Kaapstad en kan nie wag om my eerste bike te koop vir 'n lekker trip nie, dis nou 'n rugget nugget oof road trip.

Sien uit om almal nog persoonlik te ontmoet

 
Top