Newbie Vissie500

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vissie500

Pack Dog
Joined
Nov 7, 2013
Messages
215
Reaction score
12
Location
Centurion, PTA
Bike
KTM 950 SE
Middag aan almal op WD, eks n nuwe lid hier op die forum en het n groot belangstelling in motorfietse van dat ek jong mannetjie was.
Als het begin op n CR80 '85 in 1990 en na dit het die groter bikes lekkerder begin werk vir my postuur  :biggrin:
Ek is meer van n off road rally man, maar het deesdae die adventure biking idee ook begin geniet. Baie van my spaar tyd het ek al gebruik om motorfietse weer oor te bou, van die motorfietse sluit in, CR500R '93, KX500 '91, CRF450X '06, YZ250F '09, XR600R '98, CR250R '04.
Ek neem ook deel aan van die kleiner off road races van 2005 af en het verskeie fietse in die tyd al gery maar moet se tot dusver was my KTM300XCW die lekkerste fiets, het tans weer n KTM 500 XCW aangeskaf en wil vlg jaar sien hoe die 4 stroke met my gan maak.
Nou om terug te kom na die Dual Sport / Adventure biking deel van die forum het ek vir my n KTM690 aangeskaf en die Dakar fairing opgesit, so n fiets wou ek nog altyd he.

Hoop om vining deel van jul groep te wees

Vissie500  :ricky:
 

Attachments

  • a.jpg
    a.jpg
    142.7 KB
  • IMG_2676a.jpg
    IMG_2676a.jpg
    121.6 KB
Top