Newbie voorstelling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,692
Reaction score
2,525
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
More Almal

Nou al 'n rukkie op die forum maar nog nooit voorgestel nie.  Oorspronklik aan die forum voorgestel deur bikerJan wat nou nog karring om 'n 1200 GS aan te skaf!

Ek is in Centurion en is op 'n KTM 640 (wat ek nuut gekoop het in 2007 en net 4500km later!!) Moet my tog nie onmiddelike kruisig nie!
Beplan om volgende jaar meer tyd op die fiets te spandeer en hoop om baie van julle ander Dogs te leer.

Groete, Kobus

PS - Stel dalk belang om KTM 990 aan te skaf so as julle weet van een wat die moeite werd is skree asb.
 
Top