No. Not new but late

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Liewer laat as nooit!

My naam is Herman en ek bly op Riebeek Kasteel. Ek het twee fietse 650DL Vstorm en 'n 1200GS.
Ek is mal oor die natuur en die sederberge daarom het ek 'n 4X4 voertuig ook om soms die gesin ook darem saam te neem.
 
Top