Numerous very small cracks noticable on instrument cluster in the sun

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Parkinoff

Race Dog
Joined
Feb 19, 2011
Messages
1,808
Reaction score
41
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
My een bike se instrument cluster het baie klein krakies wat ek gister in die son opgemerk het. Sien niks in die skaduwee nie, maar in die son wel. Kan dit silikon sprei wees wat dit veroorsaak? Ek probeer om nie skoonmaakmiddel op die plastiek te gebruik nie maar gebruik silikon sprei nadat ek my fiets met water skoongespuit het. Soms gebruik ek Prepsol of Clean Green om die bike te was.
 

Latest posts

Top