Nuut op wilddog forum!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

weskus

Race Dog
Joined
Nov 24, 2008
Messages
3,441
Reaction score
25
Location
Riebeek Wes
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo manne, (vroue) ek is nuut hier op die forum, het by 'n maat gehoor daarvan. Ry die afgelope 3 jr 'n 650 Dakar, kry môre my 800GS, voor dit bietjie off-road gery. Sal bietjie my oë oophou vir trips, eks van Weskus/Namakwaland area en die manne het redelik opgedroog hier rond.
 
Top