Dag sê Manne
My naam is Danie, ry nou my eerste fiets, my GS, vir so 8 maande. En sover die beste besluit wat ek ooit kon maak, die vryheid en vars lug, die kameraadskap van like-minded brothers en natuurlik die avontuur wat saam met n GS kom - van die beplande trips Sani Pass op tot n vinnige grond stukkie saam n vriend op n saterdag oggend - ek kan nie genoeg kry nie.
Anyway, ek sien uit om op wilddog betrokke te wees, om stories, fotos en bike parte(hehe) te deel en nuwe vriende te maak.
Wens julle n awesome naweek toe
Danie