Nuwe Lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Die Baas

Puppy
Joined
Sep 6, 2010
Messages
10
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hi Almal

Nuut op die forum lees al 3 maande of so en besluit om aan te sluit baie nice lees stof op die forum. Ry al n paar jaar fiets maar het nou besluit om bietjie die stof pad aan te durf. Will net graag weet of daar ander lede is wat komentaar het oor die Super tenere van Yamaha, wat ek al gelees het lyk belowend maar wil net weet hoe hy vergelyk teenoor die ander bekende groot fietse daar buite.
 

Latest posts

Top