Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hooli

Pack Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
494
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
KTM 690 Adventure
Hallo, aan al die "Dogs".
Het n paar vriende wat reeds lede is, het self gister aangesluit en geniet die forum baie. Kan nie wag nie, kry Saterdag my 950SE, dan is ek ook offisieel n "dog". Het n paar jaar eers padbikes gery, toe off-roads en nou is ek "forseer" deur Oppiklippe om sy D/S te koop. Sien uit daarna om n klomp van die manne te ontmoet en vir die nuwe ontdekkings. Mooi ry.
Cheers, Hooli.   
 
Top