Nuwe toevoeging tot Witvos

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,497
Reaction score
148
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Het laasweek bietjie in PE gaan kuier. Het daar vir Rudi ontmoet en hierdie badboys opgetel.

Moet sê die man se goed is netjies en kan nie wag om die res te kry nie.

6f2fe3fd9e8e01d52bea9232c816cdf2.jpg

Before

71fc29c2fd01770b1a09d05dae636ef4.jpg

AFTER

Pannier racks fitted!!

Sent from my Z3
 
Top