Obobogorop Cemetery.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
I have never heard of this cemetery and the name is weird for that area. Anyway lonely area to have one's last resting place.

 

Crossed-up

Pangaman
Joined
Jun 30, 2008
Messages
7,216
Reaction score
65
Location
Cape Town
Bike
Yamaha XT500
There must have been a very isolated outpost there. It's about as remote as you can get in this country. Those 2 died a year and a half apart which makes me sure they died of disease and not some isolated skirmish. The Maritz/Kemp business was long over as well as the German South-West campaign. As far as the name goes there must be a humorous tale along the lines of "Oo! Hou Poephol Hou" in Namibia.
 

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,617
Reaction score
1,271
Location
Pretville
OBOBOGOROP-CEMETERY_SA-Graves-found-2.jpg

OBOBOGOROP-CEMETERY_SA-Graves-found-3.jfif

1678707172546.png
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
When I was small, we farmed quite close to Obobogorob, just over the border on the then South West Africa side. It still belongs to the Botha family, with which my parents were house friends.

Both my father and uncle Christo have passed away, but my mother and uncle Cristo's wife are still with us. We had many happy visits to Obobogorob as kids. Btw, Obobogorop is pronounced as follows:
Kiebiekiegorra

Just for interest, Koopan-Suid, shown just to the right on the map, belongs to my long time and very good friend, Japie Engelbrecht. It was on this same pan where I almost did not manage to take off with the Robin aircraft I once owned. Man, what a nice trip down memory lane.

Davignab, on the Namibian side, was where our farm telephone exchange used to be, back in the day.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Obobogorop

Tampan is die naam Nama of wat? Met so baie O's in kan mens amper dink dis Owambo?
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
Ek is nie seker nie Chris. Dit kan Nama wees, of heel waarskynlik San? Ek sal bietjie uitvind.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Het julle sommer altyd oor die grens gegaan by die grenspos wat nou toe is? Nie dat daar daai tyd n grenspos was. Toe was SWA mos n 5de provinsie.
 

Vintage_Mania

1979 Honda CB400T
Staff member
Administrator
Global Moderator
Joined
Apr 11, 2012
Messages
9,617
Reaction score
1,271
Location
Pretville
Ek is nie seker nie Chris. Dit kan Nama wees, of heel waarskynlik San? Ek sal bietjie uitvind.
Ek dink dit is San, sover ek kan onthou beteken dit "Erdvark grou agter water aan" of its in daai lyn.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
As ek daar groot geraak het soos jy sou ek sommer die plek uitgespreek het as Boggerop want dis n moeilike plek naam om uit te spreek!! 😜
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
Het julle sommer altyd oor die grens gegaan by die grenspos wat nou toe is? Nie dat daar daai tyd n grenspos was. Toe was SWA mos n 5de provinsie.
Net so Chris.
Daar was 'n grensdraad, maar geen grenspos nie en die draad het 'n gewone hek in gehad waardeur ons gery het. Ons het 'n kortpad gehad, van ons huis af op Gansvlei, deur die grenshek en dan deur die plaas Springbokvlei, tot by die Noenieput/Askham pad. Obobogorop was daarlangs seker nie verder as 30 km van ons af nie.

Obobogorop/Abiekwaput is ook min of meer waar die Molopo rivier die laaste keer tot sy einde gekom het, in 1976, as ek reg onthou. Die water het daar in die vlakte gaan staan en ons het sink sirkels met ogiesdraad oorgetrek en babers in die vlak water daarmee gevang.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Net so Chris.
Daar was 'n grensdraad, maar geen grenspos nie en die draad het 'n gewone hek in gehad waardeur ons gery het. Ons het 'n kortpad gehad, van ons huis af op Gansvlei, deur die grenshek en dan deur die plaas Springbokvlei, tot by die Noenieput/Askham pad. Obobogorop was daarlangs seker nie verder as 30 km van ons af nie.

Obobogorop/Abiekwaput is ook min of meer waar die Molopo rivier die laaste keer tot sy einde gekom het, in 1976, as ek reg onthou. Die water het daar in die vlakte gaan staan en ons het sink sirkels met ogiesdraad oorgetrek en babers in die vlak water daarmee gevang.
Jissie in 1976 laas dit moes n belewenis gewees het en ontsaglik baie reen wat geval het Vryburg/Tosca/Vorstershoop se kant toe.
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
Ons het op Gansvlei gebly en die wit lyn dui die veldpaadjie aan wat ons gery het:

Obobogorop.jpg
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
So Noenieput was jul naaste Republiek "dorp"?:oops:
;)
Die D 204 is mos die pad waar die grenspos later was?
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
Dis korrek Chris.

Ons huis op Gansvlei het afgebrand met alles daarin, nadat die bediende die gas strykyster aangelos het, terwyl sy 'n paar trekke aan haar zol gaan vat het. Na die brand, het ons in die buurplaas se huisie gaan bly, die eindste een waar die grenspos daar op die D204 later was, net wes van Noenieput. Hy het het lankal toegemaak en ek twyfel of hy weer sal oopmaak.
My pa het later die afgebrande huis in 'n werkswinkel omskep en ons het nog in die klein huisie gebly toe ons na die Republiek getrek het. 'n Hele klompie jare later het 'n neef van my vir Gansvlei by my pa gekoop en daar langs die ou huis (nou werkswinkel) 'n nuwe huis gebou.

Op Noenieput was die kooperasie, SAKK, wat later KLK geword het en nog steeds is, polisiestasie, 'n winkel, kerk, skool en koshuis. My sussies was albei vir 'n tydjie in Noenieput se skool. Verder was dit maar Ariamsvlei of Upington. Ons het nie regtig Aroab se kant toe gewerk nie.
 

roxenz

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Sep 16, 2008
Messages
6,495
Reaction score
850
Location
West Rand
Bike
Yamaha Super Tenere
Die "gorra" gedeelte is of Nama of San. Beteken plek waar water uitsyfer (gewoonlik is jy so biekie gegrawe het). My Oupa het wild grootgeword met Nama en San mense en het beide vlot gepraat. Dis een van daai wereld se woorde wat ek van hom geleer het. Onthou nog so paar, gebruik dit as ek my meestal ingilssprekende kinners wil verwar. 😁
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
2,290
Reaction score
1,026
Bike
KTM 1190 Adventure
Dis 100% reg. Ons het ook grootgeword met die woord gorra en dit was soortgelyk aan fontein of vlei.

Glo dit of nie:
My pa hulle het op daai eindste Gansvlei saaiwalle gebou. In goeie jare het hulle onder daai saaiwalle koring geplant!
Ons het ook baie gatdamme op die hardeveld gedeeltes gehad. Goeie en gesonde wereld daardie, maar dit reën bitter min daar en dis maar meestal baie droog.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,621
Reaction score
2,110
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Ons het nie regtig Aroab se kant toe gewerk nie.

Foeitog da gaan nie veel aan nie. Paar jaar gelede lees ek Aroab had n dokter ek kon dit nie glo nie en gewonder hoe bly die man aan die lewe? Glo nie hy is nog daar nie.
Dit was die jare van F250's. Al die poliesfêns was Fords. Dis net voor die olie krisis die Kalahari in n Pewgot diesel bakkie wêreld laat verander het. Die Fords was later net vir plaas gebruik want vir dorp toe het hulle net te duur geraak.
 

roxenz

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Sep 16, 2008
Messages
6,495
Reaction score
850
Location
West Rand
Bike
Yamaha Super Tenere
Dis 100% reg. Ons het ook grootgeword met die woord gorra en dit was soortgelyk aan fontein of vlei.

Glo dit of nie:
My pa hulle het op daai eindste Gansvlei saaiwalle gebou. In goeie jare het hulle onder daai saaiwalle koring geplant!
Ons het ook baie gatdamme op die hardeveld gedeeltes gehad. Goeie en gesonde wereld daardie, maar dit reën bitter min daar en dis maar meestal baie droog.
Harde wêreld, maar ook hartswêreld.
 
Top