Ja man - soek lekker recipes om te probeer, nie NET die gewone braai of grill in die oond nie.Nou moet jy hulle lekker "cold smoke" en dan is dit better as salmon... Mooi vis!![]()
Haai jy moet Woolies se salm uitlos hoor!Leaving tomorrow at 5, only Me and my 2 Beautiful Boys, for 3 Days of glorious Katse Fishing
Cant wait!!!!
And yes we ARE gonna freeze our nuts off.......Pal of mine sent me pics of Kao Mine are, where he's working today............![]()
Effe gerook... 100%!Fokkit die vissies braai lekker
Sommer innie Weber.
Maak kole net aan die een kant, piets hom met saagsels, maak toe en drink dop.
Ons het vissies sommer met dun uie en bietjie garlic en dill gestop.
So 10 min aan n kant...maar jou kole baaaaaie stadig, amper uitgebrand.
Njammies
Enter your email address to join:
Register today and take advantage of membership benefits.
Enter your email address to join: