Sho, mens sou dink die voorwiel was pap en die band het vanaf die bead geklim soos jy probeer draai het. Baie vreemde val. Beterskap daar