Ek het vanmiddag my 800GS by lifestyle gaan optel.... het lekker genip.... ek het 11 jaar terug 'n tweelie gery en toe klim ek op 'n splinter nuwe GS met 10km oppie klok en moet in die reen in verkeer huis (Centurion) toe ry.............................
Dammit dit was lekkkerrrrrrrrr !!!!
Sal die naweek 'n fototjie of twee neem....... Julle sal my sien ry tussen Jean ave en Woodmead in die oggende en middae..... en sodra ek gemakliker voel moet ek in die stof gaan speel ;D
Dankie vir al die hulp sover met al die vorige vrae!!!