Bob Vark
Pack Dog
More alle WD`s ..skuus my maniere het my in die steek gelaat om nie te groet nie... ek laaik wat ek sien !
Ek woon in Louis Trichardt.. so enige WD wat hierdeur ry is baie welkom in te te pop en te groet..klein dorpie met `n great gemeenskap ! Ek ry `n GS 1200 en `n Ural sidecar.... orgasme !!!!!!!
Bob