Ook nou deel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hakbos

Pack Dog
WD Supporter
Joined
Mar 25, 2009
Messages
459
Reaction score
20
Location
Kathu
Bike
BMW F800GS
Dagsê Almal

Ek is relatief nuut in die "adventure biking" ding, en heeltemal nuut op die forum, en tans die eienaar van 'n 2006 KLR 650. Die jeuk is egter daar om te verander (opgradeer???) na 'n XL 700 Transalp. Ek verdien my daaglikse brood hier in die Groen Kalahari in die Noord Kaap en is dus taamlik sand gebonde wat ons trips aanbetref.

Hi All

I'm new on this forum. I'm living in Northern Cape in the Green Kalahari, and the owner of a 2006 KLR 650.

Cheerz

Rooisand

 
Top