Oos Transvaal in Desember, miskien. . . . ? ? ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
More al die Oos Transvaal Honde...  Was laas in die Oos Transvaal toe ek skaars hoer gestaan het as die Groot Rooie se voorwiel...  :ricky:

So wil Desember maand weer daar gaan rond rits... as julle so gaaf sal wees met Point of Intrests wat van die beaten track is, selfs roetes sal gaaf wees...

Dit gaan n manne trip wees, so nikse gaste huis blyery nie, in die tent slaap en bullie beef-baked beans- gebraaide uie (cow boy stew) eet en weet bix in die oggende saam kondens melk...

If you catch my drift...  :mwink: :pot:

Asb help n dorps-japie/stads japie uit....  :peepwall:

Dankie!
 
Top