pierrea
Puppy
Hi almal.
My varkie se sitplek was deurgesit en moes vervang word. Om 'n nuwe te koop was buite die kwessie, so die enigste uitweg was DIY.
Met die afhaal van die bestaande leer het ek gesien die vorige eienaar het die heele boonste deel van die saal afgesny om laer te kan sit.
Ek het toe nuwe high density spons ingelas en opgebou. Die spons is gesny met 'n elektriese broodmes en verder afgewerk met 'n grinder en skuurpad.
Die leer kon ek nie mee regkom nie, want dit was te styf en wou nie rek nie. Ek het toe maar hulp gekry by Groenie se broer Carl. Sy werk is baie professioneel en volgens my uiters bekostigbaar.