"Piet my Vrou " is hier 27 Sept 2022

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

bg

Race Dog
Joined
Jun 20, 2010
Messages
522
Reaction score
542
Location
Pietermaritzburg
Bike
Honda CRF-250L
Vanoggend die eerste Piet my Vrou van die lente/somer gehoor. Die Piet my Vrou trek uit sub Sahara na dele verder suid. Die reen/plant seisoen is nou amptelik hier.

Die Piet my Vrou het 'n oop verhouding en kuier by verskillende maatjies. Hulle maak ook nie hul eie kinders groot nie, dikwels tot nadeel van die "aanneem ouers" se eie kinders. Nie 'n goeie voorbeeld vir 'n tradisionele gesin nie.
 

Serf

Race Dog
Joined
Apr 20, 2012
Messages
1,369
Reaction score
18
Bike
KTM 990 Adventure
Watter area is jy?

Is ook n skugter voël - vlieg maklik weg
 

Neo_za

Race Dog
Joined
Jun 14, 2017
Messages
1,467
Reaction score
69
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Ek kry die wetter net nooit te sien vir n foto nie - kruip beter weg in die bosse as n speedcop.
 

Grunder

Auburn Grey Hound
Joined
Dec 7, 2017
Messages
8,173
Reaction score
1,291
Location
Bloemfontein
Bike
Honda XR250 Tornado
Vanoggend die eerste Piet my Vrou van die lente/somer gehoor. Die Piet my Vrou trek uit sub Sahara na dele verder suid. Die reen/plant seisoen is nou amptelik hier.

Die Piet my Vrou het 'n oop verhouding en kuier by verskillende maatjies. Hulle maak ook nie hul eie kinders groot nie, dikwels tot nadeel van die "aanneem ouers" se eie kinders. Nie 'n goeie voorbeeld vir 'n tradisionele gesin nie.
Hang af wie se tradisies jy in ag neem.

Africans dump allokeer gereeld hul kinders by ander mense om deur hulle groot gemaak te word :)
 

EssBee

Grey Hound
Joined
Sep 4, 2008
Messages
5,191
Reaction score
198
Location
Southern Cape, Eden District
Bike
Honda XR650L
You've just inspired me to educate ( Google) myself about these birds. I never really knew a thing about them except for their call. Very interesting. Yes...heard them here in George recently.
 
  • Like
Reactions: bg

bg

Race Dog
Joined
Jun 20, 2010
Messages
522
Reaction score
542
Location
Pietermaritzburg
Bike
Honda CRF-250L
My walking buddy says the Zulus started preparation for planting when the Piet my Vrou starts calling
 

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
36,614
Reaction score
628
Location
Port Elizabeth
Bike
Yamaha XT600
Nou gaan jy maak dat ek heel middag op my stoep sit en wag vir die roep. Hoop hy's daar want ek het gister tamatie saad ingesit. Kan die kak wat mens in die winkels koop nie eet nie.
 

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
13,635
Reaction score
264
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Daai voels is bliksems. Kan weke lank in dieselfde boom sit en skreeu tot jy later jou huis wil verkoop of die boom afkap.
 

tulips

Race Dog
Joined
Oct 27, 2008
Messages
782
Reaction score
2
Location
Western Cape
Bike
Peugeot (all models)
There has been a Klaas cuckoo in our yard for the past few weeks, happy lil chirper
 

Attachments

  • IMG-20220831-WA0001.jpg
    IMG-20220831-WA0001.jpg
    174.9 KB · Views: 0

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,197
Reaction score
993
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Blue Cranes are back in our area for the breeding season in big numbers. Love them stunning birds!!!:love:
 

Neo_za

Race Dog
Joined
Jun 14, 2017
Messages
1,467
Reaction score
69
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Vanoggend een gehoor in my tuin
Ek sit oggende sade, vrugte, ens uit en al wat ek kry is die gewone tuinvoels en n parmantige koning rooibekkie wat almal verjaag want hy dink dis sy persoonlike stash.

Wat like die Piet my vrou om te eet?
 
Top