Plaasbikes are cool too...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Garfield

Race Dog
Joined
Feb 17, 2014
Messages
3,012
Reaction score
642
Bike
Honda CRF 300L
Grrrr.... bike out and about  :thumleft:

Jine Garfield, jy moet vir my verduidelik om by daai plekkie uit te kom. Nie geweet n man kan by die windlaaiers ry nie.
 
Kuifie said:
Het julle die hekke toegemaak??  ::) ::)

Ons het altwee Plaashek 101 geslaag  :thumleft:

Zebra Assistant said:
Jine Garfield, jy moet vir my verduidelik om by daai plekkie uit te kom. Nie geweet n man kan by die windlaaiers ry nie.

Jy kan net naby hulle verby ry (Klipheuwel en dan Slent Pad), die hek is gesluit.
 
Garfield said:

:thumleft:
 
Ek het onlangs een dag gesien hoe daai Honda op eie stoom die hele pad om die Skiereiland gery het. Wonderlik wat hulle kan doen. Maar dit was teer, ek vermoed die
kamtige Slentpad ry is n fotowinkel foefie.
 
2StrokeDan said:

Wat jy eintlik nou se is dat ek nie 'n geloofwaardige getuie is nie, en 'n photoshop slet op die koop toe  :lamer:

Ek moet dit seker maar so aanvaar, ek ry immers 'n BMW en ons het nog nie ontmoet nie  :imaposer:

Het ek al gese dat ek 'n Yamaha ook het?
 
2StrokeDan said:
Ek het onlangs een dag gesien hoe daai Honda op eie stoom die hele pad om die Skiereiland gery het. Wonderlik wat hulle kan doen. Maar dit was teer, ek vermoed die
kamtige Slentpad ry is n fotowinkel foefie.

Uitgevang.......
 
Kuifie said:
moerse dankie vir die uitnodiging

Ons het hoeka daar deur jou valley gery maar dit was oppad bier toe.

Maar moenie te k@k voel nie. Gesê ek sal Adv laat weet as ons in sy valley is en na die hoeveelste verdwaal deur boere se plaase het ons maar op gegee en net gery.

Top