Pos roete trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 16, 2014
Messages
1,187
Reaction score
837
Location
Langebaan
Bike
BMW R1200GS
Middag almal.
Ons is so 7 manne wat die pos roete wil aanpak die 14de Sep 2016.

Enige informasie beskikbaar oor die reviere se vlakte?

Is daar n plaasboer of iemand daar naby wat iemand ken wat ons kan bel om uit te vind?

Enige informasie sal baie waardeer word. Baie dankie

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
 
Top