Pretoria na die Wes Kaap Bash - Sutherland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BakgatJaco

Race Dog
Joined
Jan 28, 2014
Messages
1,284
Reaction score
15
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS
;D So dis amptelik!!  :laughing4:

Ons is 3 Pretoria Honne wat Wes Kaap Bash toe gaan!!  :laughing4:
Myself, Allegro en nuwe hond: RunningBull.

Ons ry Donderdag, 17 Maart, slaap moontlik oor in Orania ( Wou nog altyd gaan kyk hoe lyk dit daar)
Die volgende oggend ontbyt in De Aar, hoop die bar is dan al oop. ( Iemand sing van die Bar op De Aar.... dreig ook al lank om te gaan kyk hoe dit daar lyk)
Dink daar sal dan 'n paar stops gemaak word, voor ons by Sutherland aankom.

Sondag terug, moet nog sien waar ons Sondag aand gaan slaap, enige voorstelle??
Maandag terug by die huis.

Kan nie wag nie!!  :laughing4: :laughing4:
 
Top